Nick Clegg

Nicholas William Peter (Nick) Clegg (gebore op 7 Januarie 1967 in Chalfont St Giles, Buckinghamshire) is 'n Britse politikus.

Hy was tussen 2007 en 2015 die politieke leier van die Liberaal-Demokrate en is sedert 2005 lid van die Britse Laerhuis. Vanaf 11 Mei 2010 tot 8 Mei 2015 was hy vise-Eerste Minister in 'n koalisie van die Konserwatiewe Party met die Liberaal-Demokrate.

Nick Clegg
Nick Clegg
Nick Clegg in 2011

Vise-Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
Ampstermyn
11 Mei 2010 – 8 Mei 2015
Eerste minister David Cameron
Voorafgegaan deur John Prescott
Opgevolg deur vakant

Lord-Voorsitter van die Raad
Ampstermyn
11 Mei 2010 – 8 Mei 2015
Eerste minister David Cameron
Voorafgegaan deur Peter Mandelson
Opgevolg deur Chris Grayling

Leier van die Liberaal-Demokrate
Ampstermyn
18 Desember 2007 – 16 Julie 2015
Vise Vince Cable
Simon Hughes
Malcolm Bruce
Voorafgegaan deur Menzies Campbell
Opgevolg deur Tim Farron

Liberaal-Demokratiese Binnelandse Sake Spreker
Ampstermyn
2 Maart 2006 – 18 Desember 2007
Leier Menzies Campbell
Voorafgegaan deur Mark Oaten
Opgevolg deur Chris Huhne

Lid van die Britse Parlement vir Sheffield Hallam
Ampsbekleër
Termynaanvang
5 Mei 2005
Voorafgegaan deur Richard Allan

Lid van die Europese Parlement vir East Midlands
Ampstermyn
10 Junie 1999 – 10 Junie 2004
Voorafgegaan deur Kiesafdeling gestig
Opgevolg deur Robert Kilroy-Silk

Persoonlike besonderhede
Gebore 7 Januarie 1967 (1967-01-07) (57 jaar oud)
Chalfont St Giles, Engeland, Verenigde Koninkryk
Politieke party Liberaal-Demokrate
Eggenoot/-note Miriam González Durántez (2000–hede)
Kind(ers) 3
Alma mater Robinson College, Cambridge
University of Minnesota, Twin Cities
College of Europe
Religie Geen (Agnostisisme)

Sy moeder kom uit Nederland, sy vader is van Ruslandduitse en Britse afkoms. Hy is tweetalig - Engels en Nederlands - opgevoed. Hy praat ook vlot Spaans, Duits en Frans.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19677 JanuarieBuckinghamshireEerste Minister van die Verenigde KoninkrykKonserwatiewe Party (Verenigde Koninkryk)Liberaal-DemokrateVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KankerIntensiewe vormNuwe TestamentNederlandsAnglo-BoereoorlogEekhoringPalmsondagAfrikaanse WikipediaFinlandOrkney Snork NieSonTaalGrysstofPenisDanie du ToitByKoreaanse nasionale rugbyspanSeksuele stimulasieStrandbeestVergelykings (taalkunde)MiljardFacebookRynhesseEuropese RugbykampioenskapLionel MessiDulcie van den BerghRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KnopiespinnekopFredi NestPlantLys van Griekse mitologiese figureDikdermLongAmalia UysLiesbreukAfrikaansKompasSuider-AfrikaMarga van RooyDonker materieOnderwys (geskiedenis)VoortrekkermonumentPublieke domeinOosters-Ortodokse KerkMenslike skeletAfrikaanse Hoër SeunskoolGebande muishondSigaretNardusBoet TroskieJeuksiekteE-regeringTegnologieBaarmoederBysteekMarie PentzWortelBynierWhitey BassonGeslagsorgaanLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Angina pectorisSteve Biko🡆 More