Verenigde Koninkryk Arbeidersparty

Die Arbeidersparty (Engels: Labour Party, ook bekend as slegs Labour) is 'n sentrum-linkse politieke party in die Verenigde Koninkryk.

Die party is in 1900 gestig en het die Liberale Party vir die eerste keer in die algemene verkiesing van 1920 verbygesteek.

Labour Party
Labour
Leier Keir Starmer
Gestig 27 Februarie 1900
Nuusbrief The Labour Rose
Hoofkwartier Labour Central
Kings Manor
Newcastle upon Tyne
NE1 6PA
Studentevleuel Labour Students
Jeugvleuel Young Labour
Ideologie Sosiaal-demokrasie
Demokratiese sosialisme
Internasionale affiliasie Progressive Alliance, Sosialistiese Internasionaal (waarnemer)
Amptelike kleure      Rooi
Webblad labour.org.uk
Verenigde Koninkryk Arbeidersparty
Die huidige leier van die party, Keir Starmer

Onder leiding van Tony Blair het die party die algemene verkiesing van 1997 gewen en was sedertdien tot 2010 die party aan bewind in die Verenigde Koninkryk.

Tussen 2007 en 2010 was Gordon Brown die leier van die party, maar nadat hy die verkiesing van 6 Mei 2010 verloor het, het hy op 10 Mei 2010 bedank. Sy opvolger was Ed Miliband tot 2015. Sedertdien tot 2019 was dit Jeremy Corbyn. Sir Keir Starmer het op 4 April 2020 die leier van die Arbeidersparty geword.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1900EngelsLinks (politiek)Verenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereVulkaanFilistyneAfleiding (taalkunde)KorrupsieLimfvatstelselAfrikaanse WikipediaSpysverteringstelselGipsMensJo BlackTerracottaleërGroot TrekGenadedoodOmtrek, oppervlakte en volumeEnkelvoudige sinWolkWet op BevolkingsregistrasieMuskeljaatkatBaälMaatskaplike verantwoordelikheidPussy RiotRina HugoTermiese geleidingsvermoëAgtervoegselKnieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRenteWater (molekuul)Tropiese sikloonLeah van Niekerk1990President van Suid-AfrikaOopbroninhoudTamatieMangelontstekingGroot GatHeuningbyBruin menseSirkelRacheltjie de BeerGezina, PretoriaJagluiperdGeelhoutDubbelpuntHortologieKonjunktivitisSoortnaamKlein-KarooBloeddrukKlem-in-die-kaakGevolge van aardverwarming op oseaneKaapstadse waterkrisis 2015-2018MondDistillasieStereotipeHomofoonSoogdierSwart menseOnomatopeeAarde se atmosfeerTweede Nuwe JaarEerste WêreldoorlogRooibokWêreldwye webAsiëSeekatRefentse MorakeZack du PlessisBlomWeerfrontSublimasieAlliterasie1913Unie van Suid-Afrika🡆 More