Irakse Oorlog

Die Irakse Oorlog was 'n oorlog sedert Maart 2003 gevoer deur die Verenigde State en die Verenigde Koninkryk teen en in Irak, waartydens ander lande ook gevegstroepe ontplooi het.

Irakse Oorlog
Deel van die Wêreldwye oorlog teen terrorisme
Irakse Oorlog
Kloksgewys van bo: Delta Force van Task Force 20 saam met troepe van die 3de Bataljon, 327 Infanterie by die skuilplek van Uday en Qusay Hoesein; Opstand in die noorde van Irak; 'n Irakse insurgent vuur 'n MANPADS; Saddam Hoesein se standbeeld word afgebreek.
Datum 20 Maart 200315 Desember 2011
Ligging Irak
Resultaat
  • Inval en besetting van Irak
  • Nederlaag van die Ba'ath-party-regering en teregstelling van Saddam Hoesein.
  • Opstand, buitelandse terroristiese aktiwiteite en sektariese geweld.
  • Daaropvolgende uitputting van die Irakse opstand, verbeterings in die openbare veiligheid.
  • Vestiging van demokratiese verkiesings en die vorming van die nuwe regering.
  • VSA-Irak Status van Magte-ooreenkoms.
  • Onttrekking van Amerikaanse magte uit Irak.
  • Opkoms van sektariese opstande na die Amerikaanse onttrekking.
  • Herlewing van al-Kaïda in Irak.
Strydende partye
Invalfase (2003)

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Denemarke Denemarke
Vlag van Australië Australië
Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Pole Pole
Vlag van Japan Japan
Irakse Oorlog Pesjmerga


Ná-inval (2003-11)
Vlag van Irak Irak

  • Irakse gewapende magte
  • Irakse Oorlog Pesjmerga
  • Opwekkingsraad

Irakse Oorlog Multi-Nasionale Mag – Irak (2003–11)

    30 andere lande
Invalfase (2003)

Vlag van Irak Ba'athistiese Irak


Ná-inval (2003-11)
Ba'ath-party-lojaliste

  • Opperbevel vir Djihad en Bevryding
  • Weermag van die manne van die Naqshbandi-orde

Soennitiese opstand

  • Irakse Oorlog Islamitiese staat van Irak
  • Islamitiese Weermag Irak
  • Ansar al-Sunnah

Sjiïtiese opstand

  • Irakse Oorlog Mahdi-weermag
  • Irakse Oorlog Spesiale Groepe
  • Asa'ib Ahl al-Haq
  • andere
Aanvoerders
Vlag van Irak Ayad Allawi

Vlag van Irak Ibrahim al-Jaafari
Vlag van Irak Nouri al-Maliki
Irakse Oorlog Ricardo Sanchez
Irakse Oorlog George W. Casey, Jr.
Irakse Oorlog David Petraeus
Irakse Oorlog Raymond T. Odierno
Irakse Oorlog Lloyd Austin
Vlag van Verenigde State van Amerika George W. Bush
Vlag van Verenigde State van Amerika Barack Obama
Vlag van Verenigde State van Amerika Tommy Franks
Vlag van Verenigde State van Amerika Donald Rumsfeld
Vlag van Verenigde State van Amerika Robert Gates
Vlag van Verenigde Koninkryk Tony Blair
Vlag van Verenigde Koninkryk Gordon Brown
Vlag van Verenigde Koninkryk David Cameron
Vlag van Denemarke Irakse Oorlog Anders Fogh Rasmussen
Vlag van Denemarke Lars Løkke Rasmussen
Vlag van Nederland Jan Peter Balkenende
Vlag van Noorweë Kjell Magne Bondevik
Vlag van Noorweë Jens Stoltenberg
Vlag van Suid-Korea Roh Moo-hyun
Vlag van Italië Silvio Berlusconi
Vlag van Italië Romano Prodi
Vlag van Kanada Jean Chrétien
Vlag van Spanje José María Aznar
Vlag van Australië John Howard
Vlag van Australië Kevin Rudd
Vlag van Nieu-Seeland Helen Clark
Vlag van Thailand Thaksin Shinawatra
Vlag van Filippyne Gloria Macapagal-Arroyo
Vlag van Pole Aleksander Kwaśniewski
Vlag van Pole Lech Kaczyński
Vlag van Oekraïne Leonid Kuchma
Vlag van Oekraïne Wiktor Joesjtsjenko
Vlag van Tsjeggië Václav Klaus
Vlag van Singapoer Goh Chok Tong
Vlag van Singapoer Lee Hsien Loong
Vlag van Japan Junichiro Koizumi

Ba'ath-party

Vlag van Irak Saddam Hoesein (†)
Vlag van Irak Qusay Hoesein (†)
Vlag van Irak Uday Hoesein (†)
Vlag van Irak Izzat Ibrahim al-Douri


Soennitiese rebelle
Irakse Oorlog Abu Omar al-Baghdadi (†)
Irakse Oorlog Abu Musab al-Zarqawi (†)
Irakse Oorlog Abu Ayyub al-Masri (†)
Irakse Oorlog Al-Nasser Lideen Allah Abu Suleiman (†)
Irakse Oorlog Abu Dua
Ishmael Jubouri
Irakse Oorlog Abu Abdullah al-Shafi'i


Sjiïtiese rebelle
Irakse Oorlog Muqtada al-Sadr
Irakse Oorlog Abu Deraa
Qais al-Khazali
Akram al-Kabi

Sterkte
Invalkragte (2003–2004) ~300 000

Koalisie magte (2004–2009) 176 000 by piek
Verenigde State Kragte – Irak (2010–2011) 112 000 by aktivering
Sekuriteit-kontrakteurs 6 000–7 000 (geskat)
Irakse veiligheidsmagte 805 269 (militêre en paramilitêre: 578 269, polisie: 227 000)
Ontwaking-milisie ~103 000 (2008)
Irakse Koerdistan ~400 000 (Koerdiese Grenswag: 30 000, Pesjmerga 375 000)

Irakse weermag: 375 000 (ontbind in 2003)

Soennitiese rebelle ~70 000 (2007)
Mahdi-weermag ~60 000 (2007)
al-Kaïda ~1 300 (2006)
Islamitiese staat van Irak ~1 000 (2008)
Weermag van die manne van die Naqshbandi-orde ~500–1 000 (2007)

Ongevalle en verliese
Irakse veiligheidsmagte (ná-Saddam)

Gesneuweldes: 16 623
Gewond: +40 000

Koalisie-magte
Gesneuweldes: 4 805 (4 487 VS, 179 VK, 139 andere)
Vermis / gevang (VS): 8 (al bevry)
Gewond: +32 753 (32 226 VS, 315 VK, +212 andere)
Beseer / siek / ander mediese*: 51 139 (47 541 VS, 3 598 VK)

Kontrakteurs
Gesneuweldes: 1 554
Gewond en beseer: 43 880

Ontwaking Rade
Gesneuweldes: +1 002
Gewond: +500 (2007), 828 (2008)

Totaal gesneuweldes: 24 219
Totaal gewond: 117 961

Irakse vegter gesneuwel (inval tydperk): 7 600–11 000

Rebelle (ná-Saddam):
Gesneuweldes: 21 221–26 405 (2003–2011)
Gevangenes: 12 000 (Irak-gehou)
Totaal gesneuweldes: 28 821–37 405

Gedokumenteerde burgerlike sterftes as gevolg van geweld, Irakse liggaam-telling
(2003 – 14 Desember 2011): 103 160–113 728 aangeteken en 12 438 nuwe sterftes bygevoeg van die Irakse Oorlog Logboeke

Geskatte gewelddadige sterftes:
Lanset opname (Maart 2003 – Julie 2006): 601 027 (95% CI: 426 369–793 663)
Associated Press (Maart 2003 – April 2009): 110 600
Irakse Gesinsgesondheid opname (Maart 2003 – Julie 2006): 151 000
(95% CI: 104 000–223 000)

* "beseer, siek of ander mediese": vereis mediese lugvervoer. VK getal sluit "aeromed ontruiming" in.
** Totaal gesneuweldes sluit alle addisionele sterftes as gevolg van verhoogde wetteloosheid, vervalle infrastruktuur, swakker gesondheidsorg, ens. in.

Die oorlog kan verdeel word in twee fases. Die eerste fase was die inval waarby 'n multinasionale weermag, die sogenaamde "Coalition of the Willing", die bewind van Saddam Hussein sou omverwerp. Hierdie fase duur van 20 Maart 2003 tot 1 Mei 2003.

Die doel van die koalisie was om 'n val te bring aan die regime van Saddam Hussein, wat die Irakse bevolking sou onderdruk, internasionale terrorisme sou ondersteun en wapens van massavernietiging sou ontwikkel het. Tot op hede is sulke wapens nooit gevind nie, en geen verband kon met Al-Kaïda getoon word nie.

Die daaropvolgende fase het bestaan uit 'n program van nasiebou, die opbou van 'n nuwe Irak deur die koalisiemagte. Hierdie fase word egter gekniehalter deur grootskaalse opstande, wat so ernstig is dat daar gepraat word van 'n burgeroorlog.

Op 15 Desember 2011 word die oorlog amptelik verby verklaar deur die Amerikaanse minister van verdediging, Leon Panetta. Op die nag van 17/18 Desember 2011 onttrek die laaste Amerikaanse troepe hulle permanent uit Irak.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

2003IrakOorlogVerenigde KoninkrykVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024OrtopedieAppel (sanger)Liewe HeksieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Narsistiese persoonlikheidsteuringHoofkarakterAfro-AmerikanersPinksterDwelmmiddelKitaarKomplementêre kleureHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMuskietVlagterminologieGeslagsgelykheidAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidEkonomieAntjie KrogBeaufortskaalEufemismeBosluisLandbouWitbloedselSlawernyTierKarakteriseringSimfonie-orkesEnsiklopedieWinnie Madikizela-MandelaVerantwoordelikheidKasterolieMagneetChristendomKlein-KarooDoelwitBaälCarike KeuzenkampBoer Soek 'n VrouKlimaatveranderingMusiekMenseregtedagYstertydperkSinkNelson MandelaPieter PieterseDoc ImmelmanHerfsSpysverteringstelselWoudGalblaasGoudKarlien van JaarsveldKonjunktivitisEngelandAkuutMaagsweerLyfstraf in skoleNasionale VrouedagBoer (landbou)WerkloosheidMiddeleeueSwangerskapHoofletterIndo-Europese taleJavaScriptPrivaat maatskappySuikersiekteBergVolhoubaarheidLeeudoringstadGrondbesoedelingPakistanSamestellende afleiding🡆 More