Syhaartolbos: Plant spesie

Die syhaartolbos (Leucadendron pubescens) is 'n blomdraende struik wat aan die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die Bokkeveldeskarp, Gifberg, Sederberg, Piketberg, Olifantsrivier, Sandveld, Koue Bokkeveld, Hexrivierberge, Bonteberg asook die Kwadouwberg, Witteberg en Touwsberg.

Syhaartolbos
Syhaartolbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Syhaartolbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. pubescens
Binomiale naam
Leucadendron pubescens
R.Br., 1810
Sinonieme
  • Leucadendron elatum H.Buek ex Meisn.
  • Leucadendron pillansii E.Phillips
  • Leucadendron retusum R.Br.
  • Leucadendron sericocephalum Schltr.
  • Protea elata Kuntze
  • Protea pubescens Poir.
  • Protea retusa (R.Br.) Poir.

Die struik word 2,5 m hoog en blom van Junie tot Oktober maar hoofsaaklik in Julie. Die plant vrek in 'n brand maar die sade oorleef. Die sade word in 'n tol op die vroulike plant geberg, val eers grond toe na 'n brand en word deur knaagdiere versprei. Die plant is eenslagtig en daar is afsonderlike plante met manlike- en vroulike blomme, wat deur klein kewers bestuif word. Die plant groei hoofsaaklik in sandsteen- en kwartsietgrond op hoogtes van 60 - 1 700 m.

Die plant se FSA-nommer is 81.3. In Engels staan dit as die Grey conebush bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Syhaartolbos Sien ookSyhaartolbos VerwysingsSyhaartolbos BronneSyhaartolbos Eksterne skakelsSyhaartolbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArmoedeverligtingNamakwalandVioolGlasRacheltjie de BeerLStudievaardighedeMiltOu Apostoliese KerkKasteel die Goeie HoopSatellietAppel (sanger)InfeksieRoemeensEmfiseemAlkoholismeKoorsblaarBreinGroot-VisrivierDansKorrupsieMangelontstekingKatMaroela MediaMierWet op NaturellengrondKonsentrasiekampVlekvrye staalGriepMagsverheffingJan-Willem BreureVingerseksYsterFotoHandelsmerkNierEngelsElektrolietWilna SnymanHemelvaartBeroerteReënDie ontstaan van die dramaAfkortingSomerEnsiklopedieSwart menseNeurenberg-verhoreVerkleinwoordSkildklierSarel Jacob PretoriusHamburger2001TienerPiesangAfrikanernasionalismeKrieketVlinderWater (molekuul)Nasionale VrouedagMetafoorGoogle TranslateXenofobieCarike KeuzenkampGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVenda (taal)Trappe van vergelykingSeksuele penetrasieGoudkus (streek)Galileo GalileiRenosterVincent van GoghSuikersiekteWikipediaSlawerny🡆 More