Hexrivierberge

Die Hexrivierberge is in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die berge is deel van die Kaapse Plooigordel en lê noordoos/suidwes tussen Worcester en Touwsrivier. Die hoogste piek is die Matroosberg (2249 m). Die storie van Die Heks van Hexrivier loop hand aan hand met dié berge.

Bergpasse

Die Hexrivierpas, wat die N1 nasionale pad oor die berg dra, en die Hexrivier-spoorwegpas is twee bekende passe wat oor die berg gaan.

Hexrivierberge 
Die Hexrivierberge, met Buffelshoek-piek (2060 m) en Milner-piek (1995 m).

Verwysings

Eksterne skakels

19°30′O / 33.417°S 19.500°O / -33.417; 19.500

Tags:

Die Heks van HexrivierKaapse PlooigordelMatroosbergSuid-AfrikaTouwsrivierWes-KaapWorcester

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HindoeïsmeCorioliskragNag van die lang messePaddaPriemgetalLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDesmond TutuHoopSimmetrieGroot DepressieWiskundige terminologieOlifantRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SportNoordwesDemi Lee MooreStollingsgesteenteKlimaatKwaZulu-NatalTemperatuurEiffeltoringBurgerregteKlimaatsverandering in AfrikaMiltNarsistiese persoonlikheidsteuringAsemhalingJo BlackOm-te-infinitiefkonstruksieKondensasieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMonopolieRooipandaWaterkringloopHartversakingRobbeneilandResensieRob HersovAppel (sanger)IronieMaroela MediaErfenisDierGeldSomerJoodse kalenderAfkortingVincent van GoghMandalaTaalSelfoonBedreigde spesieDuitsMartin Luther King jr.Chroniese siekteWisselkoersWeervoorspellingToerismeKrugerwildtuinJeuksiekteHoofkarakterOplossing (chemie)Sarel Jacob PretoriusIntensiewe vormEthiopiëTekstielJohannesburgLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMilitêre diensplig in Suid-AfrikaAborsieAkuutEk is 'n Afrikaan (toespraak)SprokieKurt-Lee ArendseNamibiëKonjunktivitisSteenkool🡆 More