Koningin Rania Van Jordanië

Rania al-Abdoellah (Arabies: رانيا العبد الله, Rāniyā al-ʻAbd Allāh; gebore as Rania al-Jassin op 31 Augustus 1970) is die koningingemaal van Jordanië.

Rania
Koningin Rania in Mei 2018.
Koningin Rania in Mei 2018.
Tydperk 7 Februarie 1999 - tans
Geboortenaam Rania al-Jassin
Gebore 31 Augustus 1970 (1970-08-31) (53 jaar oud)
Koeweitstad, Koeweit
Gade Abdoellah II van Jordanië
Volle naam Rania al-Abdoellah
Vader Faisal Sedki al-Jassin
Moeder Ilham Jassin
Godsdiens Islam
Handtekening Koningin Rania Van Jordanië

Lewe

Sy is in Koeweit gebore in ’n Palestynse familie. Sy het ’n graad in besigheidsadministrasie aan die Amerikaanse Universiteit in Kaïro verower en daarna vir ’n rukkie by Citibank gewerk. Sy het toe na Jordanië getrek, waar sy vir Apple Inc. in Amman gewerk en die destydse prins Abdoellah ontmoet het.

Sedert sy in 1993 getroud is met die prins, wat nou die koning van Jordanië is, het sy bekend geword vir haar voorspraak vir opvoeding, gesondheid, gemeenskapsbemagtiging, die jeug, interkulturele dialoog en mikrofinansiering. Sy is ook baie bedrywig op die sosiale media soos Facebook, YouTube, Instagram en Twitter. Sy en Abdoellah het twee seuns en twee dogters, onder andere kroonprins Hoessein.

Rania het al verskeie dekorasies van regerings ontvang.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1970ArabiesJordanië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van elemente volgens simboolBloukraanvoël1945Martin Luther King jr.MaagdelikheidLinuxSendelingposisieLys van visseErfenisdag (Suid-Afrika)Elizabeth II van die Verenigde KoninkrykGodGompouLatynMonopolyKaapstadJesajaWiki CommonsKappie (skryfteken)KimberleySewe wonders van die wêreldSeksuele prikkelingClive BruceFred ZeilingaKanadaSendelingYMuisvoëlNiersteenAntjie Krog2023 Monaco Grand PrixHerfsGevolge van aardverwarming op oseaneAarverkalkingNamibiëGeskiedenis van erotiese afbeeldingsVolksrepubliek ChinaHorlosieKaapstadse waterkrisis 2015-2018BeesDwayne WayansRobert SobukweHomofoonArmoedeverligtingAluminiumKoekie (rekenaarwetenskap)Suid-Afrikaanse GrensoorlogAuschwitz-konsentrasiekampAdolf HitlerSaraikiVulkaanSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeDoelwitSodomieKolonoskopieWaterbesoedelingAalwynStaalBaardskeerder-spinnekopNieregeringsorganisasieXenofobie in Suid-AfrikaKouga Plaaslike MunisipaliteitTien GebooieLizz MeiringPierre van PletzenKamphoerNamakwalandIntensiewe vormKonjunktivitisOlifantShizuoka-prefektuurWet op NaturellengrondDesimale breukeDramaSeekatVlag van Suid-AfrikaRektum🡆 More