Stad Koeweit

Koeweit (Arabies: Al-Kuwait, مدينة الكويت) is die hoofstad en grootste stad van Koeweit.

Koeweit het 'n bevolking van sowat 32 000 in die stad self en sowat 2 380 000 in die metropolitaanse gebied. Koeweit is 'n hawestad en langs die Persiese Golf geleë. Die Al Hamra-toring is ook in die stad.

Koeweit
Stad Koeweit

Kaart Wapen
Stad Koeweit
Stad Koeweit
Vlag
Stad Koeweit
 Land Vlag van Koeweit Koeweit
 Goewerment al-Kuwait
 Koördinate 29°20′N 48°0′O / 29.333°N 48.000°O / 29.333; 48.000
 Stigting 1613
 Oppervlakte:  
 - Totaal 200 km²
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 31 100
 - Bevolkingsdigtheid 155,5/vk km
 Tydsone UTC+3

Vervoer

Die stad word met lugvervoer bedien deur die Koeweit Internasionale Lughawe, sowat 15.5 km (9,6 myl) suid van Koeweitstad.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansStad Koeweit  Wiki Commons het meer media in die kategorie Koeweit.
  • (en) Toerisme-inligting oor Koeweit op Wikivoyage
  • (en) "Kuwait City". Encyclopædia Britannica. Besoek op 17 Januarie 2021.

Tags:

Al Hamra-toringArabiesHoofstadKoeweitPersiese Golf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pablo PicassoTweede VryheidsoorlogHeupvervangingSiya KolisiFinansiële staatKunsLys van Afrikaanse televisiereekseAppel (sanger)WaterbesoedelingMuishondFabelSwangerskapHoofstadApokriewe boekeSuid-Afrikaanse randAtoomVersamelnaamOnse VaderMetafoorOseaanbesoedelingKoppeltekenReg tot ‘n gesonde omgewingNoordwesGroepsdrukLondenMaagsweerAppendiksWêreldboekedagVerkoueMidde-OosteTropiese sikloonWinterC.J. LangenhovenGesondheidBateBywoordTafelbergTweede WêreldoorlogWoordeboek van die Afrikaanse TaalSeptimius AwardsVars waterFiela se kindIsraelMenslike skeletHadedaLenteSuid-AfrikaLuiperdLien se lankstaanskoeneVerkleinwoordAlkoholismeBeesvleisSkildklierSlag van BloedrivierSoweto-opstandHolocaustGrootste rampe in Suid-AfrikaHokkieVolhoubaarheidKindersiektesSlawernyLika BerningPlantMusieksimboleKersfeesDoelwitPriemgetalBesoedelingCorioliskragPeriodieke tabelTrigeminale neuralgieKlem-in-die-kaakMorfeemJan van TonderLys van hoofstedeDaggaBlack Sash🡆 More