Kollaterale Skade

Kollaterale skade (ook genoem perifere skade) is onbedoelde skade wat aangerig word tydens 'n aanval op iets of iemand anders.

Die term word veral gebruik vir militêre aanvalle wat ook skade aan burgerlikes, burgerlike voorwerpe of eie soldate veroorsaak (in laasgenoemde geval word daarna verwys as vriendelike vuur).

Kritici van die gebruik van die term "kollaterale skade" sien dit as 'n eufemisme wat nie-vegters wat tydens gevegte gedood of beseer is ontmenslik. Dit word gebruik om die vermeende skuld van militêre leierskap te verminder deurdat hulle nie daarin slaag om nie-vegtende ongevalle te voorkom nie.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NedersettingOrale seksZambiëKalsiumBeesvleisSkaakGoogleHomofoonInfrastruktuurAndré SchwartzVaginaGriepKolorektale kankerMaagKoöperasiestoriesGreen PornoGeslagsorgaanMetafoorSanskritMoskouNederlandsSeksuele penetrasieVaginale kankerManslagGeestesteuringKlavierHeuningbyResensieOorstromingVolhoubaarheidVerkleinwoordAfvalbestuurHulpwerkwoordVisKlitorisStaatstoelaeInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandBeaufortskaalLemoenSenuweestelselHaasBorsteNeutNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBernice WestKlimaatveranderingWikimedia-stigtingEmfiseemDansWes-AfrikaLys van elemente volgens simboolPuberteitKeelseerVars waterMaroela MediaEreksieAB de VilliersDie VaderlandVrystaatOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSosiale transformasieSprokieItaliëJaco JacobsKameelperdGalblaasPeriodieke tabelIslamitiese seksualiteitswetteSirkusMaselsThys die BosveldklongDundermAkuutHoek (meetkunde)GeboorteBreingewas🡆 More