Koera: Rivier In Transkaukasië

Die Koera (Armeens: Կուր, Kur, Azerbeidjans: Kür, Georgies: მტკვარი Mt'k'vari, Koerdies: rûbara kur, Turks: Kura) is die grootste rivier in die Kaukasus.

Die rivier, met 'n lengte van 1 515 km, vloei deur Turkye, Georgië en Azerbeidjan. Die rivier word matig besoedel deur groot industriële sentra soos Tbilisi en Roestawi in Georgië.

Koera – Mtkwari
Die Koera in Mtskheta, Georgië.
Die Koera in Mtskheta, Georgië.
Die Koera in Mtskheta, Georgië.
Koera: Rivier In Transkaukasië

Die stroomgebied van die Koera.

Oorsprong wes van Ardahan (Turkye)
Monding suidwes van Bakoe (Azerbeidjan) in die Kaspiese See
Stroomgebied Turkye, Georgië en Azerbeidjan
Lengte 1 515 km (941 myl)
Oorspronghoogte 2 740 m (8 990 voet)
Mondinghoogte −26,5 m (−87 voet)
Gemiddelde afloop 443 m³/s (15 644 ft/s³)
Stroomgebiedopp. 198 300 km² (76 564 myl²)
Kaart van die Koera-bekken in die Kaukasus.
Kaart van die Koera-bekken in die Kaukasus.
Koera: Rivier In Transkaukasië
Nasa-Satellietbeeld van die Koera in Gori, Georgië
Koera: Rivier In Transkaukasië
Die Koera (Mtkwari) in die Georgiese hoofstad Tbilisi

Die Koera ontspring wes van Ardahan in Oos-Anatolië, Turkye. Aansluitend vloei die rivier in 'n noordoostelike rigting en bereik Georgië, waar die rivier Mtkwari genoem word. Net suid van Suid-Ossetië naby Gori draai die Koera in suidoostelike rigting en vloei deur die Georgiese hoofstad Tbilisi. Daarna vloei die rivier verder in suidoostelike rigting deur Azerbeidjan, waar die Araks, die Koera se grootste sytak, naby Sabirabad in die rivier uitmond. Verder suidoos mond die Koera in die Kaspiese See uit.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ArmeensAzerbeidjanAzerbeidjansGeorgiesGeorgiëKaukasusKoerdiesRivierTurksTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StudievaardighedeKongo-krisisLys van Joodse feeste en herdenkingsKarakteriseringHeidelberg, GautengVerkleinwoordWapen van NamibiëToekoms van die AardeKangaroeSteenkool in Suid-AfrikaCradock-4Gesonde dieetLys van Suider-Afrikaanse soogdiereProstaatkankerIngrid JonkerHorlosieKommaBloedsomloopstelselVincent van GoghBybelKerrieLys van Nederlandse skildersTarentaleHipoteseLys van elemente volgens simboolEngelsJakobSpysverteringstelselSuid-Afrikaanse WeermagSikloonLys van Suid-Afrikaanse musikanteKurt-Lee ArendseLys van Suid-Afrikaanse skrywersSokkerWelwillendheidsdagBronsOmtrek, oppervlakte en volumeChromatografieAfrikaanse WikipediaNag van die lang messeSoogdierTransatlantiese slawehandelDoelwitPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHeupEkonomiese sektorNoord-Sotho (taal)ChatGPTLyfstraf in skoleZoeloeVlekvrye staalMaroela MediaNatuurlike hulpbronAnilingusMiskruierOlimpiese SpeleMynbouAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLewerDermpoliepWerkloosheidDramaDeelwoordVersoeningsdagSanskritSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024NamakwalandC. Louis LeipoldtMotUnited Democratic FrontWolkVratDepressie (gemoedstoestand)Grondwet🡆 More