Kleinwitreier

Die kleinwitreier (Egretta garzetta) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade by watermassas, riviermondings en langs die kus.

In Engels staan die voël bekend as die Little Egret.

Kleinwitreier
Kleinwitreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Egretta
Spesie:
E. garzetta
Binomiale naam
Egretta garzetta
Linnaeus, 1766
Kleinwitreier
Verspreiding

   Teelreeks

   Die hele jaar deur

   Winterreeks

Identifikasie

Die voël is 55 tot 65 cm lank en weeg 450 tot 600 gram. Die reier is wit met 'n swart snawel en bene terwyl die tone geel is. Dit verskil van die Westelike kusreier omrede die snawel effens dunner en korter is. Dit het ook nie geel lorum op die snawelbasis soos die sneeuwitreier nie. Daar is wel ouderdom verwante variasie by die voël: die broeiende volwasse voël het roomkleurig oë, ligpers gesig, langwerpige pluime op die agterkop, mantel en voornek. Die pote is ook rooi aan die begin van die broeityd. Nie-broeiende volwasse voëls het nie pluime nie, die oë is geel en die gesig is grysgroen. Die jong voël het 'n groenerige snawelbasis, valer geel tone en grysgroen onderbene.

Die voëls broei koloniaal, gewoonlik saam met ander reiers, duikers en ibisse. Hulle jag visse in vlak water en gebruik dikwels ander voëls of diere om visse te verskrik of aan te keer.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Tags:

Kleinwitreier IdentifikasieKleinwitreier FotogaleryKleinwitreier Sien ookKleinwitreier VerwysingsKleinwitreier BronnelysKleinwitreier Eksterne skakelsKleinwitreier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Al-FatihaVlag van Suid-AfrikaHoofletterHoenderMiddelmisbruikHeuningbyMahatma GandhiAfvalbestuurBreinLys van elemente volgens simboolGreen PornoDawidHoofstadBrandbergOnderwerp (taalkunde)Lika BerningMandalaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaIntensiewe vormMadison IvyAnneli van RooyenKlimaatLionel PetersonKunsBrandmondsindroomVincent van GoghTopsy SmithCarike KeuzenkampKaapstadse waterkrisis 2015-2018LoodEerste WêreldoorlogPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHannes van WykAmateurradioBerghaanWisselkoersTropiese sikloonEngelsFotosinteseWetenskaplike klassifikasieErfenishulpbronDramaLien se lankstaanskoeneSwawelSkilpadVenda (taal)AntisemitismeVloeistofPropagandaBronadresLeenwoordOlimpiese Somerspele 2012TurkyeLeonardo da VinciWaterpokkiesIndiëMorfologie (taalkunde)Letterlike en figuurlike taalgebruikStereotipeAnrich HerbstHidroëlektrisiteitNiersteenOnderwysSeksposisiePerdVergelykings (taalkunde)ArmoedeverligtingKunsmatige algemene intelligensiePretoriaWikiMondPornografieAarde se atmosfeerRoofdierVulkanisme🡆 More