Sneeuwitreier

Die Sneeuwitreier (Egretta thula) is 'n voël en swerwer wat selde in Suid-Afrika voorkom.

Die voël is 56 – 60 cm groot en weeg 350 - 450 g. Hulle kom natuurlik voor in Amerika.

Sneeuwitreier
Sneeuwitreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Egretta
Spesie:
E. thula
Binomiale naam
Egretta thula
(Molina, 1782)
Sinonieme

Leucophoyx thula

Sneeuwitreiers is al twee keer gevind in Kaapstad. Die eerste keer dat dié mediumgrootte reier in Suid-Afrika gesien is, was in 2002 by Zandvlei in Muizenberg. Die tweede Sneeuwitreier is op die 8ste Junie 2015 opgemerk in die Swartrivier by die afrit na Berkeley-weg op die M5.

In Engels staan die voël bekend as Snowy egret.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Sneeuwitreier FotogalerySneeuwitreier Sien ookSneeuwitreier BronSneeuwitreier VerwysingsSneeuwitreier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StereotipeBruin menseMenslike skeletMenstruasieCristiano RonaldoGeskiedenis van Suid-AfrikaEnkelvoudige sinPornhubAfrikaanse WikipediaKrugerwildtuinWoordeboekGeelhoutKoolhidraatRooms-Katolieke KerkFiksieAfkappingstekenHomoniemKankerRefentse MorakeEerste WêreldoorlogEnsiklopedieGroepsgebiedewetSinoniemMonopolyNierversakingAfrikaUitwerking van klimaatsveranderingKimberleyMuishondUnited Democratic FrontOraniaAfrikaanse taalleerWerkwoordSuiwelprodukBTWGroot GatGasa-Israel-konflik van Oktober 2023HoofkarakterErfenisFort BeaufortSuid-Afrikaanse randSaartjie BaartmanDirekte en Indirekte redeCorioliskragLeeuDomineeWinnie Madikizela-MandelaLyfstraf in skoleSally EsterhuizenFabelAdolf HitlerVoortrekkermonumentNederduitse Gereformeerde KerkTuisbladOnderwysMobutu Sese SekoHulpwerkwoordVersamelnaamWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWesterse filosofieWes-KaapWerwelkolomDiskriminasieKoos KombuisJodeSlaginstrumentAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeEpilepsieMisdaadOseaanKrokodilGrieksJeuksiekteDavid KramerSprokieKabinet van Nelson Mandela7de Laan🡆 More