Keurboomsrivier

Die Keurboomsrivier is in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die rivier ontspring suid van Uniondale in die Langkloof en vloei dan in 'n suid-oostelike rigting. Hierna gaan dit verby De Vlugt en die Prins Alfredpas en bly noord van die R340 pad. Uiteindelik swaai die rivier suid, kruis die N2 nasionale pad en vloei in die Keurboomstrandmeer in, net noord van Plettenbergbaai. Die strandmeer mond uit in die Indiese Oseaan.

Keurboomsrivier
Keurboomsrivier
Oorsprong Wes-Kaap, Suid-Afrika
Monding Indiese Oseaan
Stroomgebied Suid-Afrika
Lengte 85 km
Mondinghoogte 0
Keurboomsrivier
Strandmeer in die Keurboomsrivier digby Plettenbergbaai

Vislewe

Die Slankrooivlerkie is endemies in die bergstroomsytakke van dié rivier en die Gouritsrivier.

Bronne

23°25′O / 34.017°S 23.417°O / -34.017; 23.417

Tags:

De VlugtIndiese OseaanKeurboomstrandLangkloofN2PlettenbergbaaiPrins AlfredpasR340 (Suid-Afrika)StrandmeerSuid-AfrikaUniondaleWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloukraanvoëlVaginaGravis-aksenttekenDanie Botha (musikant)Suider-Afrikaanse ietermagogCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaJaarVoegwoordHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBreingewasAmerikaanse voetbalAkuut-aksenttekenHormoonKarlien van JaarsveldKunsMadison IvyGqeberhaPofadder (slang)Noag se arkApple Inc.WitbloedselSowjetunieSophie MarceauLipblommeKlankKoorsblaarNew YorkGeskiedenis van erotiese afbeeldingsBoer Soek 'n VrouEenvoudige hangbrugWikiquoteSuid-AfrikaGroepsdrukNelson MandelaGeorge BallotBrandon SklenarVangueriopsis longifloraMenseregteLys van Griekse mitologiese figureChlorofilPlantEdward Higgins WhiteRomeinse syfersAnale kankerAssonansieApostoliese GeloofsbelydenisNadia ValvekensWaterbesoedelingPerdReddingskakeEerste WêreldoorlogBrandy NorwoodSpinnekopOostenrykKolitisKanadaSokkerLys van Suid-Afrikaanse reeksmoordenaarsEb-3 visaVerenigde StateAppel (sanger)54HangbrugSwangerskapBybelJazzTegnologieTweede VryheidsoorlogGayPerineumNewstead AbbeyGewone breukeKunstenaarLesbiërLeksikografie🡆 More