De Vlugt

De Vlugt is 'n klein nedersetting op die R339-streeksroete tussen Knysna en Avontuur in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die nedersetting is langs die Keurboomsrivier. Die nedersetting het ontstaan toe Thomas Bain die Prins Alfredpas gebou het. Sy arbeiders, 270 bandiete, het vanaf 1861 in 'n kamp op die plaas De Vlugt gewoon. Bain en sy gesin het in die opstal gewoon. Daar is 'n ou waterwiel wat nog in gebruik is. Die jaarlikse Karoo-tot-Kus bergfiets wedren gaan deur De Vlugt.

De Vlugt
De Vlugt is in Wes-Kaap
De Vlugt
De Vlugt
Koördinate: 33°48′43″S 23°24′0″O / 33.81194°S 23.40000°O / -33.81194; 23.40000 23°24′0″O / 33.81194°S 23.40000°O / -33.81194; 23.40000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Hoogte
0,2 692 m (,8833,9186 ft)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

AvontuurKaroo-tot-Kus Bergfiets WedrenKeurboomsrivierKnysnaPrins AlfredpasR339 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaThomas BainWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoelieryWiki CommonsPêrelJaarApostoliese GeloofsbelydenisRamsar-vleilande in Suid-AfrikaTatoeëermerkBywoordAarverkalkingISO 3166-2AntoniemEngelsAarde se atmosfeerMiddeloorontstekingAgtervoegselEreksieBruin menseTwaalf Stamme van IsraelEkonomieTurksvyLJoseph LynchAkroniemVlagterminologieKunstenaarMenseregtedagMalariaBynierAnrich HerbstGroot TrekRooikatJeuksiekteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVoëlNiemetaalKlein vyf diereRobert SobukweKinderregteLianie MayGeslagJan-Willem BreureNederduitse Gereformeerde KerkErns GrundlingGalblaasAfrikaanse WikipediaEjakulasieSteenkoolSteve BikoIronieVrouKasteel die Goeie HoopIdioomLongKobus LombardLuiperdKolonialismeNarsismeFrankrykValentynsdagMiltJan van HunksDepressie (gemoedstoestand)MosesMoedersdagXenofobieHarry KerrKlem-in-die-kaakTrappe van vergelykingDuitslandJakkalsWaar ruwe rotseNasionale VrouemonumentSpysverteringstelselKunsIngenieursweseOseaanLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandGianna Michaels🡆 More