Keurboom: Is 'n boom wat aangetref word tussen Tafelberg en Van Stadenspas naby Port Elizabeth.

Die keurboom (Virgilia oroboides) is 'n boom wat aangetref word tussen Tafelberg en die Van Stadenspas naby Port Elizabeth.

Dit is 'n geronde, middelgroot boom met 'n yl loof. Die blare is saamgestel uit lang, smal blaartjies wat elk 'n fyn, haaragtige puntjie het. Die kleur wissel, van ligte pers tot 'n diep, sagte pienk. Die Keurboom is 'n besondere mooi endemiese boom. Die Keurboomsrivier en Keurboomstrand, net noord van Plettenbergbaai, is na die boom vernoem. Die boom is deel van die fynbos.

Keurboom
Keurboom: Is 'n boom wat aangetref word tussen Tafelberg en Van Stadenspas naby Port Elizabeth.
'n Naverwante spesie.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Virgilia
Spesie:
V. divaricata
Binomiale naam
Virgilia divaricata

Die boom het twee subspesies:

  • Virgilia oroboides subsp. ferruginea B.-E.van Wyk
  • Virgilia oroboides subsp. oroboides

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkroniemSuid-Afrikaanse GrensoorlogErica BoyerAardeVoegwoordInfeksieBoerboelOntwerpZoeloeKlem-in-die-kaakLys van Afrikaanse skrywersJansenvilleSpringbokkeInternetElektrolietMilitêre diensplig in Suid-AfrikaSwangerskapAngssteuringAdolf HitlerSwart menseHokkieGroot-VisrivierBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Sout (chemiese stof)RoofvoëlVakbondChapmanspiek-rylaanBewussynTrappe van vergelykingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Natuurlike hulpbronBruto binnelandse produkAngolaAarverkalking22 NovemberFinansiële staatEngelsNeurenberg-verhoreNederduitse Gereformeerde KerkSwartbewussynsbewegingIndiëMartin Luther King jr.Toekoms van die AardeVeelvoudige sinFraktuurYsterAntisemitismeMagneetPlastiekSean CombsArmoedeHulpwerkwoordEnkelvoudige sinBloemfonteinKontinentDriedimensioneelWet op NaturellengrondAkuutGewone breukeKersfeesWatersuiweringSweedsWitbankSokkerGesonde dieetSkynprivaatnetwerkPornografieLys van elemente volgens simboolBloedsomloopstelselSowjetunieDigvormNatuurbewaringMaatskappyJohan BadenhorstMikro-ekonomieKnie🡆 More