Keurboomstrand

Keurboomstrand is 'n dorp en vakansieoord in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap.

Keurboomstrand val onder beheer van die Bitou Plaaslike Munisipaliteit, in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit.

Keurboomstrand
Keurboomsriviermonding
Keurboomsriviermonding
Keurboomstrand is in Wes-Kaap
Keurboomstrand
Keurboomstrand
Keurboomstrand Keurboomstrand se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°00′S 23°27′O / 34.000°S 23.450°O / -34.000; 23.450 23°27′O / 34.000°S 23.450°O / -34.000; 23.450
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitBitou
Oppervlak
 • Totaal9,75 km2 (3,76 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal475
 • Digtheid49/km2 (130/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense82.9%
 • Indiërs/Asiërs2.0%
 • Bruin mense13.5%
 • Swart mense2.3%
 • Ander1.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 49.9%
 • Engels 48.6%
 • Ander 1.5%
Poskode (strate)
7130
Poskode (posbusse)
7130
Skakelkode044

Die Keurboomsrivier mond hier in die Indiese Oseaan uit.

Geskiedenis

Die Matjesrivier-rotsskuiling hier naby bevat artefakte van die San wat dateer uit die Neolitiese tydperk 11 000 jaar gelede en is as 'n Nasionale Monument verklaar. Die skulphoop op die terrein is een van die grootstes ter wêreld, 10 meter hoog, 15 meter breed en 30 meter lank, maar is mettertyd afgebreek.

In 1630 het Portugese ontdekkingsreisigers van die seilskip Sao Gonçalo vir agt maande hier naby skipbreuk gely, wat die eerste Europese nedersetting in Suid-Afrika was.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Bitou Plaaslike MunisipaliteitSuid-AfrikaanseTuinroete-distriksmunisipaliteitWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLugbesoedelingThe CranberriesKunselementeAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lys van Suid-Afrikaanse musikanteLys van Griekse mitologiese figureVakbondWetenskapSatellietHartseerKlinkerMeervoudReënspinnekopKindermishandelingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSaartjie BaartmanTelwoordDokterWikiquoteBoelierySkildklierGalileo GalileiBeurtkragAarverkalkingKorrupsieMoslemHeupvervangingMisdaadromanPlae van EgipteLetterlike en figuurlike taalgebruikSomerPuberteitWesterse filosofieVars waterWieg van die MensdomGautengInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKalenderHartCheslin KolbeKlereNetbalGetalMediese diagnosePaasfeesFacebookParasitiese siektesKrugerwildtuinAfkortingKrieketVrouTsoenamiSendelingposisieTaalSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeEmfiseemWaterbesoedelingFranse RewolusieWes-KaapTrappe van vergelykingWoordeskatKunsmatige algemene intelligensieWoordeboek van die Afrikaanse TaalNiemetaalLimfvatstelselGoudVroueregtePriemgetalDistillasieVarkgriepSeegolfBank (finansiële instelling)🡆 More