Kentum-tale, genoem na die Latynse woord centum (spreek uit as: kentoem), vorm 'n subgroep van die Indo-Europese tale, saam met die Satem-tale.
Veral die westelike Indo-Europese tale behoort tot hierdie subgroep, met uitsondering van Togaars.
Die benaming word ontleen aan die verskynsel dat die Indo-Europese tale onder te verdeel is in een groep waarby die woord vir die getal 100 met velare of palatale plofklank begin (byvoorbeeld k), en in een groep waarby die woord vir 100 met 'n alveolêre of 'n palato-alveolêre frikatiewe klank begin (byvoorbeeld s of sj).
Die Kentum-tale is (in chronologiese volgorde):
(Vir enkele ander Indo-Europese tale is te min inligting beskikbaar om in een van die subgroepe te plaas.)
Onder die Satem-tale val alle Indo-Iranse tale en die Baltiese en Slawiese tale (laasgenoemdes val onder die groter Balto-Slawiese taalfamilie):
Indo-Europese tale > Kentum-tale |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Kentum-tale, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.