Eksplosief

'n Plofklank of plosief is 'n konsonant wat in die mond gevorm word deur lug vry te laat nadat dit gehinder is.

Dit veroorsaak 'n ploffende klank.

Voorbeelde van plofklanke (ook okklusiewe genoem) in Afrikaans is k, g (slegs in woorde soos berge, sorge, gholf, ghaap en ghwarrie), p, b, d, t en tj (soos in die verkleiningsagtervoegsels in woorde soos blommetjie en potjie).

Daar word onderskeid gemaak tussen stemhebbende en stemlose plofklanke. Van die bogenoemde is g, b en d stemhebbend, en p, tj en t is stemloos.

Tags:

Konsonant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HorlosieFabelTermiese geleidingsvermoëPoesBlourokkeOmtrek, oppervlakte en volumeJakkalsMateriaalVerkleurmannetjieLettergreepMaagDikdermHulpwerkwoordVeelvoudige sinUitwerking van klimaatsveranderingTransatlantiese slawehandelAardeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Selfstandige naamwoordMantisVaginale kankerGoogleAnrich HerbstStaalVryheidsmanifesInentingSeptimius AwardsWitbloedselLys van Afrikaanse rolprenteHeupKnieWet op NaturellengrondGeslagsgelykheidLys van kinderspeletjiesSeksueel oordraagbare infeksieSuid-Afrikaanse randMuskietTienie HollowayVerenigde KoninkrykChemiese verbindingSeevlakstygingSportGroot vyfMonoloogIngrid JonkerBeleggingKaartKoppeltekenEienaamSpeelkaartAnale seksRookgewoonteTegnologieBynierLetterkundeAkademiaAfrikanerweerstandsbewegingTamatieEnsiklopedieDrie-eenheidAfrikaanse WikipediaSuikersiekteSuid-AfrikaMonopolieMarie AntoinetteInsekOnse VaderLys van Afrikaanse televisiereekseTerracottaleërWeer (meteorologie)NierversakingGreen PornoSonSirkelSeegolf🡆 More