Palataal

'n Palataal (Latyn palatum, verhemelte) is 'n klank gevorm met die blad van die tong by die harde verhemelte.

Die byvoeglike naamwoord van "palataal" is "palataal".

Die harde medeklinker k in Afrikaans is geen palataal, maar 'n velaar. Die effens meer voor in die mond gerealiseerde tipies Afrikaanse diminutief -tj- in blommetjie en potjie is wel 'n egte palataal. As 'n nie-palataal in 'n palataal verander, word dit palatalisasie genoem.

Die -tj- in die anlaut soos by tjoepstil en tjank is 'n palato-alveolêre affrikatief.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuisbladSkarlakenkoorsAluminiumMeningsverskil oor aardverwarmingAfrikanersDundermMasturbasieSeekoeiWitrenosterKolitisNaaldekokerMark (ekonomie)PerdBeroerteBloedsomloopstelselKoerantAsiëKanadaVergelykings (taalkunde)MangelontstekingVolstruisNG gemeente JansenvilleNeurenberg-verhoreHartversakingBloukraanvoëlInligtingBywoordWetenskap7de LaanSosiale ordeWet op NaturellengrondWolfVarkPrimêre sektor van die ekonomieSamestellende afleidingSkoenlapperDroomPaddaDeelteken en umlautLys van nedersettings in Suid-AfrikaOrgasmeAborsie in Suid-AfrikaRefentse MorakeGroot Muur van ChinaAardbewingBosluisKommunikasieSwart nasionalismeCarike KeuzenkampVlag van Suid-AfrikaBurgerregteTsoenamiMielieEkonomiese sektorWeervoorspellingGianna MichaelsGesonde dieetLys van Suider-Afrikaanse soogdiereIndiëFotosinteseSeisoenLiefdeEugenetikaSpinnekopKongo-krisisGoudkus (streek)Lys van Suid-Afrikaanse skrywersWayde van NiekerkTuberkuloseBoomDermpoliepVliegtuigMuishondKonflik (proses)DrakensbergeSpringbokkeTrappe van vergelyking🡆 More