Alveolaar

'n Alveolêr of Alveolaar verwys in die fonetiek na die vorming van 'n konsonantklank deur die tong wat met die boonste tandkas of superieure alveolêre rand (Latyn alveus = holte) kontak het.

Afhangende van die druk waarmee dit gedoen word en van die gepaardgaande kromming van die tongpunt en van die mate van deurlating van lug sal die klank wat meegebring word wissel van 'n sagte /l/, /n/ oor /d/, /dh/, /th/, /t/ na tong /r/ of /s/ en /z/.

Alveolaar
Alveolair

Voorbeelde van alveolare in Afrikaans is t, d, l en n.

Sien ook

Palato-alveolaar

Tags:

FonetiekKonsonantLatyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarooVoornaamwoordOrale seksLys van musiekinstrumenteKlein-KarooSoweto-opstandMaatskappyDesmond TutuEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaHemelvaartsdagOrtopedieSneeuAanpassingskapasiteitGrondJeuksiekteFamilie (verwantskap)WolfHeupSkildklierBeesDemokrasieGeboorteKaapstadse waterkrisis 2015-2018Chemiese verbindingNarsistiese persoonlikheidsteuringDepressie (gemoedstoestand)VulkaanMangelWetenskapGeelsugWaatlemoenWeerfrontTierUnie van Suid-AfrikaSkaapRosa ParksMenseregtedagBeleggingDaggaMiddelmisbruikNetbalSwaelMark (ekonomie)OopbroninhoudAnglisismeMangelontstekingWikimedia-stigtingVolhoubare ontwikkelingAnale seksDubbelpuntFilistyneOu Apostoliese KerkPlantluisVigsHoofpynIndustriële RevolusieSprokieNederlandByHolocaustMetafoorVersamelnaamDistillasieEjakulasieNazi-DuitslandWetenskaplike klassifikasieVoëlGipsGawes van die Heilige GeesParasitiese siektesVoedselkettingSeksSkilpadCristiano RonaldoAlliterasie🡆 More