Kawa

Kawa (Piper methysticum; Latyn vir peper en Grieks vir bedwelmende) is 'n plant van die Pasifiese Eilande.

Die naam kawa kom van Tongaans en Marquesaans en beteken "bitter"; ander name sluit in ʻawa (Hawais), ʻava (Samoaans), yaqona of yagona (Fidjiaans), ensovoorts. Kawa word gebruik vir sy kalmerende uitwerking in kulture dwarsdeur die Stille Oseaan.

Kawa
Kawa
Die blare van Piper methysticum.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Magnoliids
Orde: Piperales
Familie: Piperaceae
Genus: Piper
Spesie:
P. methysticum
Binomiale naam
Piper methysticum

Die wortel van die plant word gebruik om 'n drankie te maak met kalmerende, verdowende en euforiese eienskappe. Die aktiewe bestanddele word kawaloktone genoem.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie meen die matige gebruik van kawa in sy tradisionele vorm, dus as 'n watergebaseerde suspensie van kawawortels, hou 'n "aanvaarbaar lae vlak van gesondheidsrisiko" in. Kawa-ekstrakte gemaak met organiese oplosmiddels en kawa van swak gehalte hou 'n groter risiko in, insluitende van lewerskade.

Verwysings

Skakels

  • Kawa  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LugbesoedelingVolstruisLeah van NiekerkTweede VryheidsoorlogDwelmmiddelToestand van materieBrandmondsindroomTaalHidroulikaSuid-AfrikaPoësieDroogteSteenkoolKoos BekkerAnilingusAntoniemOorstromingJohn Brown (aktivis)TuberkuloseHannes van WykMIVEendbekdierSekondêre sektor van die ekonomieGautengHomofoonEkostelselRacheltjie de BeerSjimpanseeInligtingStaalMusieksimboleVeerEkologieStollingsgesteenteJode in Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerNierE-posSpreeuVigsWiki CommonsKrampBTWSonja HerholdtLys van Griekse mitologiese figureAntjie SomersMaatskappyAngina pectorisSteve HofmeyrWet op Bantoe-onderwysXhosaAkkedisSikloonHaasSowjetunieRymBeesWikiEngelsThys die BosveldklongAlkoholismeMobutu Sese SekoDinosourusRobbeneilandTydOntdekking van goud in Suid-AfrikaAkroniemAluminiumKolorektale kankerFiela se kindGeelslangLys van veltoestandeMag (sosiale wetenskappe)MangelSinsbouVulkaan🡆 More