Tongaans

Tongaans (lea faka-Tonga) is 'n Maleis-Polinesiese taal wat saam met Engels die amptelike tale van die eilandnasie Tonga vorm.

Die teks van Tonga se volkslied, Ko e fasi 'o e tu'i 'o e 'Otu Tonga, is in Tongaans.

Tongaans
lea faka-Tonga
Gepraat in: Vlag van Tonga Tonga 
Gebied: Oseanië
Totale sprekers: 180 910
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Oseanies
   Polinesies
    Tongies
     Tongaans 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Tonga Tonga
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: to
ISO 639-2: ton
ISO 639-3: ton

Taalkundiges klassifiseer Tongaans as 'n Tongiese taal wat nou verwant aan Niuies van Niue is. Dit is ietwat minder verwant aan Oos-Polinesiese tale soos Cookeilandse Māori, Hawais, Māori, Rapa Nui en Tahitiaans asook Wes-Polinesiese tale soos Samoaans, Tokelauaans en Tuvaluaans, en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Fidjiaans.

Tongaans word deur sowat 180 910 mense gepraat.

Verwysings

Tongaans 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Tongaans

Tags:

Amptelike taalEilandnasieEngelsKo e fasi 'o e tu'i 'o e 'Otu TongaMaleis-Polinesiese taleTongaVolkslied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bipolêre gemoedsteuringSteenkool in Suid-AfrikaVingerseksVolumeDierLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKuberkrakerRob HersovLondenDriedimensioneelDie VaderlandLHaasBruin menseIndustriële RevolusieIndiëNegrologieRookgewoonteOnderhandelinge om apartheid te beëindigAMieliedriehoekJan BlohmRina HugoCristiano RonaldoRooikatProstaatkankerAfkappingstekenMaatskaplike verantwoordelikheidArabiesRenosterTuisbladToepassingsagtewareLongontstekingAfrikaanse woordelys en spelreëlsBlaarLatynEienaamFranse RewolusieKlereKameelperdLeah van NiekerkMieliestronkSonMiddeloorontstekingAlbert EinsteinLimpopoIsraelChristendomPatriotic AllianceDie CampbellsSwawelNedersettingWebwerfRuhan du ToitSenuweestelselPornografieGalblaasLewerAalwynAntoniemBeeldspraakXHTMLBoelieryGroot DepressieOlimpiese SpeleOorIhramKhoisanSkarlakenkoorsMasjienNasionale VrouemonumentKeelseerAt BothaConsolidated B-24 LiberatorHipotese🡆 More