Fidjiaans (Na Vosa Vakaviti) is 'n Maleis-Polinesiese taal wat saam met Engels en Fidjiaanse Hindi die amptelike tale van die eilandnasie Fidji vorm.
Die teks van Fidji se volkslied, Meda Dau Doka, is in Fidjiaans. Sedert 2005 word oor Fidjiaans se status debater en verskeie groepe beywer hulle vir 'n opgradering van Fidjiaans as "nasionale taal" van Fidji, terwyl Engels en Fidjiaanse Hindi ampstale sal bly.
Fidjiaans Na Vosa Vakaviti | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Fidji | |
Gebied: | Oseanië | |
Totale sprekers: | 340 000 (moedertaal) 320 000 (tweede taal) | |
Taalfamilie: | Austronesies Maleis-Polinesies Oseanies Sentraal-Oseanies Fidjiaans | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Fidji | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | fj | |
ISO 639-2: | fij | |
ISO 639-3: | fij | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Fidjiaans het sowat 340 000 moedertaalsprekers, terwyl sowat 320 000 mense dit as 'n tweede taal praat. Dit is een van die mees verspreide Oseaniese tale en is verwant aan verskeie Polinesiese tale.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Fidjiaans, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.