Nauruaans

Nauruaans (Dorerin Naoero of Ekaiairũ Naoero) is 'n Maleis-Polinesiese taal wat saam met Engels die amptelike tale van die eilandnasie Nauru vorm.

Die teks van Nauru se volkslied, Nauru Bwiema, is in Nauruaans.

Nauruaans
Dorerin Naoero, Ekaiairũ Naoero
Gepraat in: Vlag van Nauru Nauru 
Gebied: Oseanië
Totale sprekers: 9 300 (moedertaal)
1 000 (tweede taal)
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Oseanies
   Mikronesies
    Nauruaans 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Nauru Nauru
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: na
ISO 639-2: nau
ISO 639-3: nau

Taalkundiges klassifiseer Nauruaans as 'n Mikronesiese taal wat nou verwant aan Kiribaties van Kiribati en Marshallees van die Marshalleilande is. Dit is ietwat minder verwant aan Oos-Polinesiese tale soos Cookeilandse Māori, Hawais, Māori, Rapa Nui en Tahitiaans asook Wes-Polinesiese tale soos Samoaans, Tokelauaans en Tuvaluaans, en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Fidjiaans en Tongaans.

Nauruaans het 9 300 moedertaalsprekers, terwyl sowat 1 000 mense dit as 'n tweede taal praat. Volgens 'n verslag wat in 1937 in Sydney gepubliseer is, het Nauruaans oorspronklik verskeie dialekte bevat, wat onderling nie heeltemal verstaanbaar was nie. Nadat die Duitse Keiserryk Nauru in 1888 gekoloniseer en die invloed van buitelandse tale groter geword het, het die aanpassingsproses van die dialekte begin. Vandag bevat Nauruaans feitlik geen dialekte nie, net die dialek van die hoofstad Yaren verskil effens.

Verwysings

Nauruaans 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Nauruaans

Tags:

Amptelike taalEilandnasieEngelsMaleis-Polinesiese taleNauruVolkslied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksueel oordraagbare infeksieLimpopo (rivier)VarkgriepBreinvliesontstekingKarooMaagSout (chemiese stof)DataverwerkingSuid-AfrikaLabia (geslagsdele)SonnestelselKappie (skryfteken)United Democratic FrontRuslandStereotipeSpinnekopBeëdigde verklaringPoësieOlimpiese SomerspeleInleiding tot die genetikaBorskankerEngelsGemeenskapGrondwetHeidelberg, GautengJodeYsterLetterkundeSuid-Afrikaanse InkomstediensMikro-ekonomiePaasfeesDroomBelastingLien se lankstaanskoeneVergelykings (taalkunde)Klein-KarooPolisieNasionale lied van Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentLeonardo da VinciIndustriële RevolusieJeugdagHerpes simplexMigrasie van voëlsDuitsMorfologie (taalkunde)LieweheersbesieMarsBloeddrukWêreld- Ekonomiese ForumBeroerteAustraliëTikTokSwitserlandVaste stofMaatskappyLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSkarlakenkoorsWaterstofKoue OorlogBaljuAntoniemSterKonsentrasiekampWeer (meteorologie)Onderwerp (taalkunde)BloedsomloopstelselRussiese inval in Oekraïne sedert 2022GeelslangWaterpokkiesHector PietersonKoos BekkerSosiale mediaOranjerivierDoziOsoonlaagJan van TonderSwem🡆 More