Taal Maori

Māori of te reo Māori (ˈmaːoɾi, te ˈɾeo ˈmaːoɾi, luister (hulp·inligting)), algemeen kort te reo (die taal) genoem, is die taal van Nieu-Seeland se inheemse Māori-bevolking.

Dit is saam met Engels 'n amptelike taal van Nieu-Seeland.

Māori
te reo Māori
Gepraat in: Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 
Gebied: Oseanië
Totale sprekers: 148 000 volgens 2013-sensus
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Oseanies
   Polinesies
    Kern-Polinesies
     Oos-Polinesies
      Sentraal-Polinesies
       Tahities
        Māori
         Māori 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Gereguleer deur: Māori-taalkommissie
Taalkodes
ISO 639-1: mi
ISO 639-2: mao (B), mri (T)
ISO 639-3: mri 
Verspreiding van Maori
Taal Maori
Māori-sprekers volgens die 2013-sensus:

   Minder as 5%

   Meer as 5%

   Meer as 10%

   Meer as 20%

   Meer as 30%

   Meer as 40%

   Meer as 50%

Taalkundiges klassifiseer Māori as 'n Oos-Polinesiese taal wat nou verwant aan Cookeilandse Māori, Tuamotuaans en Tahitiaans is. Dit is ietwat minder verwant aan Hawais en Marquesaans en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van Wes-Polinesië, waaronder Samoaans, Tokelauaans, Niuies en Tongaans.

Volgens die Māori-taalkommissie het die aantal volwasse sprekers, wat Māori vlot kan praat, in 1995 tot sowat 10 000 gedaal.

Verwysings

Eksterne skakels

Taal Maori 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Maori (taal)

Tags:

Amptelike taalEngelsLêer:Rar-Māori.oggMaoriNieu-SeelandRar-Māori.oggTaalWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Depressie (gemoedstoestand)NederlandSiberiëApostoliese GeloofsendingEuropa2024 Australiese Grand PrixKasterolieEAngina pectorisTuisbladOogproblemeEerste WêreldoorlogSwitserlandMiljardSuider-AfrikaMarita NapierMorfologie (taalkunde)XhosaTrappe van vergelykingEmfiseemSeksuele opwekkingBipolêre gemoedsteuringNagapieRykie van ReenenPtolemeusBloedsomloopstelselRegardt van den BerghKleinkolmuskeljaatkatRooiwaterOlifantMisdaadSerafín DengraKlein vyf diereGoogle MapsSelfmoordAppendiksJannie du ToitKoue OorlogTuberkuloseMediaWikiNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweLiturgiese jaarKnopiespinnekopWikipediaKolitisVoedingBruin huisslangAardverwarmingKrokus Stadsaal-aanvalOoiRooibokSuiwelprodukPG du PlessisKarakteriseringSeksualiteitIndustriële RevolusieRina HugoChristeneKruisigingCristiano RonaldoPlae van EgipteWashington, D.C.Herpes simplexKoedoeSamsung GroepHernubare energieOpgestopte speelgoedVolkekundeLys van Afrikaanse skrywers🡆 More