Samoaans

Samoaans (Gagana fa'a Sāmoa of Gagana Sāmoa – IPA: ) is die taal van die Samoa-eilande, wat bestaan uit die onafhanklike land van Samoa en die Amerikaanse eilandgebied van Amerikaans-Samoa.

Dit is 'n amptelike taal naas Engels in beide jurisdiksies.

Samoaans
Gagana fa'a Sāmoa
Gepraat in: Vlag van Samoa Samoa
Vlag van Amerikaans-Samoa Amerikaans-Samoa 
Gebied: Oseanië
Totale sprekers: 413 257
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Oseanies
   Polinesies
    Samoaans–Tokelauaans
     Samoaans 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Samoa Samoa
Vlag van Amerikaans-Samoa Amerikaans-Samoa
Gereguleer deur: Hawaii-taalkommissie
Taalkodes
ISO 639-1: sm
ISO 639-2: smo
ISO 639-3: smo 
Verspreiding van Samoaans

Samoaans, 'n Polinesiese taal, is die eerste taal vir die meeste van die Samoa-eilande se bevolking van sowat 246 000. Met baie Samoane wat in ander lande woon, word die totale aantal sprekers wêreldwyd op 370 000 geskat. Die taal is bekend vir die fonologiese verskille tussen formele en informele spraak, sowel as 'n seremoniële vorm gebruik in Samoaanse oratorium.

Verwysings

Eksterne skakels

Samoaans 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Samoaans
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Amerikaans-SamoaAmptelike taalEngelsSamoaSamoa-eilandeVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsEwe getalLys van Afrikaanse digtersAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSelfoongebruik tydens motorbestuur (teksboodskappe)JeuksiekteChristendomMynbouEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAkademiaPneumatikaVK (sosiale netwerk)MuskeljaatkatFinale OplossingSkilpadGlasByQuebecMenseregtePadtekens in Suid-AfrikaWalvisMusieksimboleGeslagsorgaanWortelMisdaadromanGrondwet van Suid-AfrikaVeelrassige pornografieTsoenamiAssonansieJames FrechevilleByvoeglike naamwoordOnderwysDieregeluideLetterlike en figuurlike taalgebruikVioolSkisofrenieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBeroerteSwangerskapGevolge van aardverwarming op oseaneSatellietfotoAfvalbestuurRefentse MorakeCleopatra VIIResensieEngelsWolfSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DermpoliepKolonoskopieVersamelnaamGewone tarentaalGrondbesoedelingMangelWoordeboekIranse aanval op Israel in 2024Indo-Europese taleKontinentBloemfonteinAntisemitismeSeksDuitse maselsJosef StalinVerenigde State van AmerikaBayer 04 LeverkusenAppel (sanger)AfkappingstekenWaterstofFiksieGoogle MapsBreinvliesontstekingWaterbesparing in Suid-AfrikaKindersiektes🡆 More