Taal Rapa Nui

Rapa Nui of Rapanui (IFA: ræpəˈnuːi), ook bekend as Pascuaans, is ’n Oos-Polinesiese taal wat op die eiland Rapa Niu, ook bekend as Paaseiland, gepraat word.

Rapa Nui
Vananga rapa nui 
Uitspraak: [ˈɾapa ˈnu.i]
Gepraat in: Vlag van Chili Chili 
Gebied: Vlag van Paaseiland Paaseiland
Totale sprekers: Sowat 2 700
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Oseanies
   Polinesies
    Oos-Polinesies
     Rapa Nui 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Geen
Gereguleer deur: Geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: rap
ISO 639-3: rap

Die eiland het sowat 5 761 bewoners (2012-sensus) en is ’n gebied van Chili. Daar bestaan nie sensusbesonderhede oor hoeveel van die bewoners vlot Rapa Nui praat nie – sommige ramings is so laag as 800. Dit is ’n minderheidstaal en baie mense praat ook Spaans; die meeste kinders word nou Spaanssprekend groot. Dié wat Rapa Nui kan praat, leer dit eers later aan.

Verwysings

Tags:

EilandIFAPaaseiland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeisoenAardbewingEpilepsieJeugdagEnsiklopedieBoelierySmall HandsImpakte van toerismeWet op NaturellengrondKanadaLionel PetersonBrandmondsindroomLettergreepNuuskierigheidGalblaasWiki CommonsBernice WestEkonomieLetterlike en figuurlike taalgebruikDirekte en Indirekte redeLieweheersbesieRuan PienaarAustraliëPsigopatiePornografieBloedsomloopstelselVaginale kankerInfeksieHipertensieZenobia KockBesembosVerkoueWêreld- Ekonomiese ForumWaterbesoedelingPornhubVerenigde State van AmerikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaLisa AnnCleopatra VIIApokriewe boekeSonnestelselRussiesNiersteenBloedgroepMenslike seksuele gedragMierleeuMark (ekonomie)BasterhartbeesMenseregtedagByeboerderyMorfeemOu Apostoliese KerkVratRandall WicombSendelingposisieStille OseaanPerdSanskritAppel (sanger)DinosourusKlitorisMaanIranNazi-DuitslandMeervoudWim VorsterSteve HofmeyrDaggaEugenetikaSeksuele penetrasieMedia (kommunikasie)DawidWortelgroenteRekeningkundeEmosie🡆 More