Karl Thomas Mozart

Karl (ook Carl) Thomas Mozart (* Wene, 21 September 1784; † Milaan, 31 Oktober 1858) was die seun en oudste kind van Wolfgang Amadeus Mozart wat volwassenheid bereik het.

Hy was 'n staatsamptenaar in Milaan. Hy en sy jonger broer Franz Xaver Wolfgang Mozart was in 1842 in Salzburg vir die onthulling van die monument ter nagedagtenis aan hul vader. Nie Karl nog Thomas had nasate, dus eindig Amadeus se direkte bloedlyn hier.

Karl Thomas Mozart
Die twee nasate van Wolfgang Amadeus Mozart en Constanze Mozart wat tot in volwassenheid oorleef het: Franz Xaver Wolfgang Mozart (links) en Karl Thomas (regs) (deur Hans Hansen, Wene, 1800.
Karl Thomas Mozart
Karl Thomas Mozart, daguerreotipe, 1856.

Bronne

  • Paul Griffiths. The Penguin Companion to Classical Music

Eksterne skakels

Tags:

17841842185821 September31 OktoberFranz Xaver Wolfgang MozartMilaanMonumentSalzburgWeneWolfgang Amadeus Mozart

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Impakte van toerismeKlerksdorpKaartEkonomie van Suid-AfrikaMaagChirurgieDundermAfvalbestuurSowjetunieGroot Sfinks van GizaSlag van BloedrivierVulvaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyTien GebooieByvoeglike naamwoordUniversiteit StellenboschNic de JagerBybelSwangerskapPad na jou hartJesus van NasaretGesagApokriewe boekeLys van Suid-Afrikaanse musikanteTafelbergBeaufortskaalAnale seksOutismeNasionale lied van Suid-AfrikaWikibooksDieregeluideSeksuele opwekkingSpysverteringstelselBruin huisslangNarsistiese persoonlikheidsteuringFotosinteseSuid-Afrikaanse GrensoorlogJenewerbessieOpenbare betrekkingeAngolaVoortrekkermonumentHaasHanoverSamestellende afleidingAlkoholismeDie CampbellsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Magda van BiljonKrieketOmtrek, oppervlakte en volumeGewone slakvreterMuisvoël1 HenogWoordeboek van die Afrikaanse TaalC++TweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinDikdermBeeldspraakKennisBorsvergrotingBloedgroepSpringbokafrigtersJavaScriptDulcie van den BerghHoek (meetkunde)NeutHartaanvalWaarheid-en-versoeningskommissieSaartjie BaartmanWebblaaierAkademiaKweekhuiseffekSkarlakenkoors🡆 More