Monument

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Monument" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Monument
    'n Monument is 'n standbeeld, gedenksteen of 'n gebou wat opgerig is ter herinnering aan 'n persoon of 'n belangrike gebeurtenis. Monumente word gewoonlik...
  • Thumbnail for Paardekraal-monument
    Paardekraal-monument is 'n monument geleë in Paardekraalstraat in Krugersdorp. Die monument het as 'n stapel klippe ontstaan, wat gepak is as deel van...
  • Thumbnail for Monument Park
    Monument Park is 'n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Monument Park is geleë tussen Waterkloofrif, Kloofsig en Pierre van Ryneveldpark...
  • Thumbnail for Skandinawiese Monument
    Die Skandinawiese Monument is 'n monument wat te Magersfontein opgerig is ter herdenking aan die slag van Magersfontein waartydens die Skandinawiese Korps...
  • Die Campbell-monument herdenk die vloed wat die Baviaanskloof (tussen Willowmore en Hankey) in die Oos-Kaap op Vrydag 5 Mei 1916 getref het en die inwoners...
  • Thumbnail for Voortrekkermonument
    baken op Monumentkoppie net buite Pretoria naby die N14 nasionale pad. Die monument is tussen 1937 en 1949 in die Art Déco-styl gebou. Dit is in 1949 voltooi...
  • Thumbnail for Washington-monument
    Die Washington-monument (Engels: Washington Monument) is in die stad Washington D.C. geleë. Dit is opgerig ter nagedagtenis van die eerste Amerikaanse...
  • Thumbnail for Tannenberg-monument
    Die Tannenberg-monument (Duits amptelik respektiewelik Tannenberg-Nationaldenkmal en - ná 1934 - Reichsehrenmal Tannenberg) is tussen 1924 en 1927 naby...
  • Thumbnail for Karel Landman Monument
    Die Karel Landman Monument huldig die nagedagtenis van die Voortrekkerleier Karel Landman. Dit lê op 'n feesterrein op 'n plaas De Kol-rant in Olifantshoek...
  • Thumbnail for Boezloedja-monument
    Die Boezloedja-monument op die bergpiek Chadji Dimitar is in die somer van 1981 ter geleentheid van Bulgarye se 1300-jaarfees ingewy. Die futuristiese...
  • Thumbnail for Driemanskap-monument
    Die Driemanskap-monument roep in herinnering die Britse anneksasie van die Zuid-Afrikaansche Republiek en sy stryd om die onafhanklikheid terug te wen...
  • Thumbnail for Danie Theron-monument
    Die Danie Theron-monument of Danie Theron-gedenksuil is 'n indrukwekkende gedenknaald op Theronskop aan die Gatsrand wat die onverskrokke dade van die...
  • Thumbnail for Bajra Sandhi-monument
    Die Bajra Sandhi-monument is 'n monument wat aan die voorkant van die Bali-goewerneur se kantoor geleë is. Die doel van die gebou is om die Balinese volk...
  • Thumbnail for Sowjet-monument (Treptower Park)
    Gorpenko, skilder Funksie Gedenkteken en militêre begraafplaas Die Sowjet-monument in die Treptower Park in Berlyn (Duits: Sowjetisches Ehrenmal of Treptower...
  • Die Moorddrift Monument naby Mokopane herdenk die bloedige botsings in hierdie kontrei tussen blanke boere en swart stamlede in September 1854. Hierdie...
  • Die NG gemeente Monument was ’n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Vrystaatse hoofstad, Bloemfontein, maar dit is reeds in 1998 ingelyf...
  • Thumbnail for Monument vir die vermoorde Jode van Europa
    Die Monument vir die vermoorde Jode van Europa (of Joodse Volksmoord-monument vir kort; Duits: Denkmal für die ermordeten Juden Europas) in die Duitse...
  • Thumbnail for Monument De Wet
    Die Monument De Wet is 'n standbeeld van Christiaan de Wet. Die standbeeld staan op die Otterlose Zand in die Nasionale Park De Hoge Veluwe in Nederlandse...
  • Die Hildebrand-monument by Darling dui die punt aan waar die mees suidelike veldslag tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind het. Die obelisk staan...
  • Hoërskool Monument (ook bekend as Monnas) is 'n dubbelmediumhoërskool in Krugersdorp, Gauteng. Die skool is op 1 Februarie 1921 gestig as die Afrikaanse...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TydsoneNasionale VrouemonumentAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van WêrelderfenisgebiedeSpinnekopLys van Afrika-landePseudowetenskapEpilepsieLimpopoPeriodieke tabelLys van Afrikaanse rolprenteKlein-KarooOekraïnePersKasteel die Goeie HoopApostoliese GeloofsbelydenisKuberkrakerSeksSwaziLys van elemente volgens simboolMacintoshWilna SnymanJak de PriesterProstaatkankerWaterLys van Suid-Afrikaanse skrywersSekondêre sektor van die ekonomieMondCarles PuigdemontIntensiewe vormSoogdierEierstokKlavierMuskietVerenigde State van AmerikaKoos BekkerLieweheersbesieAfrikaArmoedeNoag se arkRookgewoonteFranse RewolusieVerkleinwoordEgiptePolitieke partyWoordeboekGamelanVierkantswortelBorskankerGoogle MapsGeelhoutInsekKoperSkaapKatLiewe HeksieBinnelandersKarlien van JaarsveldWaterpokkiesGriekwa-AfrikaansDemi Lee MooreLiesbreukCarike KeuzenkampIndustriële RevolusieChemiese verbindingAfrikaansWaarheid-en-versoeningskommissieSanskritLys van hoofstedeZambië🡆 More