Franz Xaver Wolfgang Mozart

Franz Xaver Wolfgang Mozart (* Wene, 26 Julie 1791; † Karlsbad, 29 Julie 1844) was 'n Oostenrykse pianis en komponis en die jongste van Wolfgang Amadeus Mozart se twee kinders wat volwassenheid bereik het.

Hy bestee die grootste deel van sy lewe in Lwif (Lemberg) in die hedendaagse Oekraïne. Hy studeer saam met Dušek in Praag en saam met Hummel, Albrechtsberger, en Salieri in Wene. Sy werk sluit in twee klavierconcerto's (C, Op.14, 1809; E-mol, Op.25, 1818), kamermusiek, klaviervariasies, korale musiek, en liedere.

Franz Xaver Wolfgang Mozart
Franz Xaver Wolfgang Mozart
Franz Xaver Wolfgang Mozart (1825) deur Karl Gottlieb Schweikart (17721855).
Agtergrondinligting
Gebore26 Julie 1791
Wene, Heilige Romeinse Ryk
Sterf29 Julie 1844 (op 53)
Karlsbad
GenresKlassiek
Beroep(e)Pianis, komponis
AssosiasiesWolfgang Amadeus Mozart

Bronne

  • Paul Griffiths. The Penguin Companion to Classical Music

Tags:

179118091818184426 Julie29 JulieJohann HummelKarlsbadKlavierKomponisLwifOekraïneOostenrykPraagWeneWolfgang Amadeus Mozart

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jonathan JansenOnse VaderRooibokNatalie du ToitEnergieOrale seksVoyeurismeGeskiedenis van die KaapkolonieStilleweLys van persone in die BybelSlag van Cuito CuanavaleGregoriaanse kalenderJohan BadenhorstLiefdeDysselsdorpGalblaasVrymesselaryThys die BosveldklongSpysverteringstelselPannekoekSeksueel oordraagbare infeksieVolstruisBlackie Swart (sanger)EuropaRuhan du ToitGianna MichaelsNierAuschwitz-konsentrasiekampBloeddrukKatMiddelmisbruikVlag van AfghanistanRefentse MorakeRuslandSuikersiekteMiG-29NepotismeTolla van der MerweKhoisanPlastiekWorsie VisserOpstand in die Warskou-ghettoWaterbesparing in Suid-AfrikaSeksuele prikkelingLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaLugbesoedelingGrondsoorteSkoenlapperKongo-krisisKlimaatveranderingTemperatuurregulering (biologie)20227de LaanHeidelberg, Gauteng1945Weer (meteorologie)Geskiedenis van Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAai Aai die WitborskraaiGawes van die Heilige GeesMaanKwikstertjieBipolêre gemoedsteuringAkuut-aksenttekenNarsismeNadia ValvekensKriekHJan van RiebeeckSirkusBart SimpsonIsraelSmall HandsKlipwerfEwenaar🡆 More