Vaginale Kanker

Vaginale kanker is ’n soort kanker wat in die weefsel van die vagina voorkom.

Primêre vaginale kanker is skaars en is gewoonlik ’n plaveiselselkarsinoom (PSS). Dit is meer algemeen dat die kanker van ander dele van die liggaam na die vagina versprei.

Vaginale kanker
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-10 C52
ICD-9 184.0
DiseasesDB 13693
MedlinePlus   001510
eMedicine med/3330
MeSH D014625
Vaginale Kanker Mediese waarskuwing

Vaginale kanker word veral aangetref by vroue bo 50 jaar, maar kan op enige ouderdom voorkom, selfs by babas. Dit kan dikwels genees word as dit betyds ontdek word. Chirurgie of ’n kombinasie van chirurgie en bestraling word gewoonlik gebruik om dit te behandel.

Tekens en simptome

Daar is dikwels geen simptome nie en die kanker word meestal opgespoor tydens ’n roetine-ondersoek. As daar wel simptome is, is dit gewoonlik abnormale vaginale bloeding, wat ná seks of tydens, voor of ná menstruasie kan voorkom.

Ander, minder spesifieke tekens sluit in moeilike of pynlike urinering, pyn tydens seks en pyn in die bekkenarea. Die verskillende fases is:

Diagnose

Verskeie toetse word gebruik om vaginale kanker te diagnoseer, soos:

  • Fisieke ondersoek
  • Bekkenondersoek
  • Papsmear
  • Biopsie
  • Kolposkopie

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Vaginale Kanker Tekens en simptomeVaginale Kanker DiagnoseVaginale Kanker VerwysingsVaginale Kanker Eksterne skakelsVaginale KankerKankerVagina

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartaanvalMiddelmisbruikHemelvaartErfenisKlimaatsverandering in Suid-AfrikaCeresBeaufortskaalPseudowetenskapHeuningbyGrondsoorteBetonSlimfoonLys van Kaapstad se voorstedeVryheidsdagHartGewone luislangOntbossingTemperatuurWaarheid-en-versoeningskommissieTropiese sikloonPuntKarpaletonnelsindroom20ste eeuVerlede tydSwartbewussynsbewegingPropagandaSpysverteringstelselKomplementêre kleureLimfvatstelselHoedBaljuVerkragtingBotswanaNierTswanaBedryfstelsel (inligtingstegnologie)OlifantGenitale vratPankreasKunsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Natuurlike hulpbronSeksuele opwekkingKunsmatige intelligensieKaapse VlakteNieuwoudtvilleRenteCheslin KolbeVerkleurmannetjiePersentasieVoegwoordDistrik SesAfrikanernasionalismeMeningsverskil oor aardverwarmingNatriumtiosulfaatBoerboelMarsJan van TonderKrimpvarkieBloukraanvoëlSeksKoos BekkerSpringbokkeVlag van Suid-AfrikaGrondbesoedelingResensieTransatlantiese slawehandelLys van myne in Suid-AfrikaHolocaustMaatskaplike verantwoordelikheidWes-KaapSelfstandige naamwoordBoelieryWikiTaal🡆 More