K2: 2de hoogste berg op aarde

K2 (Chinees: 乔戈里峰, Qogir; Oerdoe: کے ٹو, Ke Tu) is 'n berg in die Karakoramberge wat op die grens tussen Pakistan en die Volksrepubliek China geleë is.

Met 'n hoogte van 8 614 meter is dit die tweede hoogste berg van Asië en die wêreld ná Berg Everest.

K2
K2 in somer 2006 K2 in somer 2006
Ligging Pakistan en China
Hoogte 8 614 meter bo seevlak
Prominensie 8 614
Reeks Karakoram
Koördinate 35°52′57″N 76°30′48″O / 35.88250°N 76.51333°O / 35.88250; 76.51333 76°30′48″O / 35.88250°N 76.51333°O / 35.88250; 76.51333
Eerste bestyging 31 Julie 1954
Eerste bestyger(s) Achille Compagnoni
Lino Lacedelli
Maklikste roete Abruzzi-roete
Ligging van K2 op 'n kaart (Pakistan)
K2
K2

Moeilikheidsgraad

K2: 2de hoogste berg op aarde 
K2 soos vanaf die suide gesien

K2 staan bekend as een van die moeilikste berge ter wêreld om uit te klim. Dit is 'n baie steil berg met vele tegniese gedeeltes en 'n groot kans op vallende rotse en sneeustortings. Einde 2007 was daar wêreldwyd slegs 280 klimmers wat al die piek bereik het, terwyl 2 600 avonturiers al Berg Everest uitgeklim het. Sowat 77 bergklimmers het al hier gesterf. Die afklim is veral berug vanweë die vele klowe om te oorkom. Op 1 Augustus 2008 word elf mense aldaar dodelik verras toe 'n sneeustorting hul toue breek. K2 se afgeleë ligging (dit neem sewe dae se stap vanaf die naaste dorp) bemoeilik enige reddingspogings.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AsiëBerg EverestChineesKarakoramOerdoePakistanVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeelgetalSuid-SothoDonkieSeksueel oordraagbare infeksieOntwikkelende landJohannes MeintjesBorsteBruto binnelandse produkSpinnekopChemiese elementAprilRuimteTremVerenigde KoninkrykArmoedeverligtingRenteBeesvleisTierHipoteseApostoliese GeloofsendingBraaiKolorektale kankerStedelike hitte-eilandGalblaasNasionale VrouedagLetterkundeBurgerregteLabia (geslagsdele)ErfenisVaste stofBotswanaLuiperdBosluisbytkoorsBrongitisGeskiedenis van AfrikaansKweekhuiseffekBruin huisslangSamestellingIslamHeks van HexrivierSteenkoolBrandmondsindroomJo BlackHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDoziDuitse maselsVaalrivierVoyeurismeLongontstekingAustraliëInflasieDiskriminasieAvbobDeelwoordSpringbokkeJaco JacobsSekondêre sektor van die ekonomieKlitorisAardbewingJeugdagJagluiperdEendbekdierHokkieSpysverteringstelselFrankrykXHTMLKoorsblaarKnysnaYouTubeDieremishandelingAntieke EgipteSASOLVleilandAluminiumInleiding tot die genetikaPrimêre sektor van die ekonomieLien se lankstaanskoene🡆 More