K2-187

K2-187 (ook bekend as EPIC 212157262) is ’n sonagtige ster in die sterrebeeld Kreef.

Dit het vier bevestigde eksoplanete wat in grootte wissel tussen sowat 1,4 en 3,2 aardradiusse. Die binneste planeet wentel in net 18 uur om die ster en die buitenste planeet elke twee weke.

K2-187
Sterrebeeld Kreef
Spektraaltipe G
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 08h 50m 05.67s
Deklinasie +23° 11′ 33.36″
Skynmagnitude (m) 12,864
Besonderhede
Massa (M) 0,966999 +0,025227−0.024169
Radius (R) 0,894913 +0,041087−0.025505
Temperatuur (K) 5 477 ± 50
Metaalinhoud [Fe/H] +0,26 ± 0,08
Ander name
EPIC 212157262, K2-187, WISE J085005.65+231133.0, 2MASS J08500566+2311333
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Planeetstelsel

K2-187 het minstens twee superaardes wat om hom wentel, asook ’n warm Neptunus en ’n mini-Neptunus. Al vier planete is in nabyresonansies met mekaar en is te warm om lewe te huisves.

Die K2-187-stelsel
Planeet of skyf
(vanaf ster)
Massa Halwe lengteas
(AE)
Wentelperiode
(dae)
Eksentrisiteit Baanhelling
(°)
Radius
b 0,016322 0,773981+0,000052−0,000050 81,930168+5,825258−11,735217 1,30+0,13−0,13 R
c 0,0391185 2,871788+0,000256−0,000257 86,067367+2,836604−6,998926 1,80+0,14−0,14 R
d 0,0718533 7,149079+0,000360−0,000372 87,483206+1,886985−3,903548 3,17+0,18−0,18 R
e 0,11036 13,608341+0,001661−0,001580 88,970197+0,751147−1,318388 2,38+0,18−0,18 R

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AardradiusEksoplaneteKreef (sterrebeeld)SonSterSterrebeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Industriële RevolusieIntensiewe vormAfrikaanse woordelys en spelreëlsWikibooksProteaNasionale VrouedagBTWGautengGeboorteSeetherAalwynOutismeWoordeboekBreyten BreytenbachDie Gelofte0 (getal)Universiteit StellenboschVigsEpilepsieAsiëNaboomChemiese reaksieErtjieOu Apostoliese KerkJacques LootsPaddaSuikersiekteMorfologie (taalkunde)Serebrospinale vogAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVryheidsdagArmoedeverligtingBeesvleisZuid-Afrikaansche RepubliekLys van Afrikaanse skrywersBloukraanvoëlMenslike seksuele gedragJohannes KerkorrelCarike KeuzenkampAfrikaansMaatskaplike verantwoordelikheidOorstromingLeonardo da VinciPokkeTennisSprokieOpenbare betrekkingeNatuurbewaringChris BlignautGeskiedenis van Suid-AfrikaHennie MaasCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaTermietPenisverlengingVlekvrye staalBreinvliesontstekingHartversakingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBloedgroepTrappe van vergelykingLys van bekende Suid-AfrikanersJeuksiekteTaalVeeartsRenosterAnilingusOrthopteraDrake (musikant)VisKrampLys van kinderspeletjiesRooiwaterKankerErosietipes🡆 More