Jan Shoba

Jan Shoba (sterf 1992) was 'n bevelvoerder in die Azanian People's Liberation Army (APLA), die ondergrondse militêre vleuel van die Pan Africanist Congress of Azania (PAC).

APLA is gevorm in die 1960's, na die verbanning van die PAC en ander politieke organisasies, insluitend die African National Congress (ANC) en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP). Shoba is in 1984 in hegtenis geneem en in die tronk op Robbeneiland gesit, waarna hy in 1990 vrygelaat is.

Jan Shoba
Sterf1992
NasionaliteitSuid-Afrikaans
Bekend virOperasie "Great Storm"
Politieke partyPan Africanist Congress of Azania

Tydens die Waarheid-en-versoeningskommissie het dit bekend geword dat Jan Shoba lede van die PAC in die gebruik van vuurwapens opgelei het in Junie 1991, toe die PAC-operasie "Great Storm" ontwikkel het. Die doel van dié operasie was om die wit boeregemeenskap op hul plase aan te val, met die doel "om die land terug te kry". Hy is in 1992 by sy huis in Atteridgeville vermoor.

Straatnaam

Jan Shoba-weg (voorheen bekend as Duncanweg) in Pretoria is in 2012 na hom vernoem.

Verwysings

Tags:

African National CongressAzanian People's Liberation ArmyPan Africanist Congress of AzaniaRobbeneilandSuid-Afrikaanse Kommunistiese Party

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SASOLMonopolieGrondbesoedelingNagmaalPuntApartheidVars waterKomplementêre kleureBTWAborsie in Suid-AfrikaJavaScriptSlangMenslike seksuele gedragBruto binnelandse produkKalsiumAfvalbestuurPad na jou hartAardedagMarie AntoinetteInsekVarkgriepDolfynBeeldspraakOrale seksMagneetSwartbewussynsbewegingHannes van WykIngrid JonkerLiefdeSuid-EuropaLongontstekingOranjerivierDie Stem van Suid-AfrikaTsongaNasionalismeWerkwoordAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidEnkelvoudige sinJohannes MeintjesHulpwerkwoordMoedersdagBywoordJesus van NasaretMetaalDeon GrootDinosourusHamburgerRooms-Katolieke KerkNamibië19de eeuTweede WêreldoorlogMiddeloorontstekingGeografie van Suid-AfrikaHartaanvalGemeenskapSmaakBiodiversiteitNG gemeente TheunissenGetalWapen van Suid-AfrikaViëtnamGroot vyfLandbouKoorsEiffeltoringKrokodilBerilliumTransatlantiese slawehandelVerkleurmannetjieKolonisasieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSamestellingVleilandAfro-Amerikaners🡆 More