Imran Tahir

Imran Tahir (* 27 Maart 1979 in Lahore, Pakistan) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler.

Tahir het vir die Proteas in T20I, asook die KZN Dolfyne in Suid-Afrika, en vir die Chennai Super Kings in die Indiese Premierliga gespeel. Hy het onder meer tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 2011, 2015 en 2019, die T20I-wêreldbekertoernooie in 2014 en 2016, asook die Kampioenetrofee 2017 vir Suid-Afrika gespeel.

Imran Tahir
Imran Tahir
Imran Tahir in 2012
Volle naam Mohammad Imran Tahir
Gebore 27 Maart 1979 (1979-03-27) (45 jaar oud)
Lahore, Punjab, Pakistan
Lengte 1,78 m
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm bybreek
Rol Bouler
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 310) 9 November 2011 v Australië
Laaste Toets 3-7 Des 2015 v Indië
Toetshempno. 75
EDI debuut (no 102) 24 Feb 2011 v Wes-Indië
Laaste EDI 6 Julie 2019 v Australië
EDI hempno. 99
T20I debuut (no 58) 2 Augustus 2013 v Sri Lanka
Laaste T20I 19 Maart 2019 v Sri Lanka
T20I hempno. 99
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
2008-09, 2011 Hampshire
2010–2012 KZN Dolfyne
2007–2009 Titane
2010 Warwickshire
2004–2005 Staffordshire
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toetse EDI 1e rang     A-lys
Wedstryde 20 107 194 239
Lopies aangeteken 130 157 2,617 494
Kolfgemiddeld 9.28 7.50 14.12 9.50
100s/50s 0/2 0/0 0/4 0/0
Hoogste telling 29* 29 77* 41*
Aflewerings geboul 3925 5541 38291 11,434
Paaltjies 57 173 784 369
Boulgemiddeld 40.24 24.83 26.63 24.01
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 2 3 52 7
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 n/a 11 0
Beste boulontleding 5/32 7/45 8/42 7/45
Vangskote/Stonkings 8/– 25/- 82/- 57/-
Bron: Cricinfo, 4 April 2021

Op 15 Junie 2016 was Tahir die eerste Suid-Afrikaanse bouler om sewe paaltjies in 'n EDI in te oes, en die vinnigste Suid-Afrikaner om 100 EDI paaltjies te neem (in 58 wedstryde).

Op 17 Februarie 2017 was Tahir die Suid-Afrikaner wat die vinnigste 50 T20I paaltjies behaal het.

In Maart 2019 het Tahir sy uittrede uit EDI-krieket ná die Krieketwêreldbeker 2019 aangekondig.

Persoonlike lewe

Imran Tahir is in Lahore in Pakistan gebore, en het sy krieket daar leer speel. Hy het op die ouderdom van 16 begin werk om sy familie te onderhou.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

197927 MaartKampioenetrofee 2017KrieketKrieketwêreldbekerKrieketwêreldbeker 2011Krieketwêreldbeker 2015Krieketwêreldbeker 2019LahorePakistanProteasSuid-AfrikaT20I-wêreldbekerT20I-wêreldbeker 2014T20I-wêreldbeker 2016

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Fiela se kindRugbyQTierboskatLatynBybelSkaakDwelmmiddelDriedimensioneelBeurtkragSelfoonGrondwet van Suid-AfrikaEjakulasieKorrupsieIngrid JonkerSuid-AfrikaLys van landeSpringbokkeHolocaustMagnetismeMIVAfvalbestuurMusieksimboleRosa ParksDundermVulkaanNarsistiese persoonlikheidsteuringVeelvuldige skleroseMangelontstekingBerilliumLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVoëlBreinvliesontstekingIsraelVeeartsVennootskapRina HugoByvoeglike naamwoordGalblaasOorstromingAkroniemOos-KaapKlein vyf diereNoordwesRuslandDuitse maselsAtoomTweede WêreldoorlogEerste WêreldoorlogLys van Afrikaanse skrywersOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHartaanvalRooibokKwaZuluHoofletterEben EtzebethWerkloosheidMondWewervoëlsFranse RewolusiePaddaDramaStedelike gebiedDoelwitKlem-in-die-kaakPalestyneSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024United Democratic FrontWolkKersfeesBruin huisslangMaagWoordsoortPersentasieKarakteriseringAustraliëMierleeuKwaZulu-Natal🡆 More