Hooggeregshof Van Suid-Afrika

Die Hooggeregshof van Suid-Afrika was van 1910 tot 1997 'n hoër hof in Suid-Afrika gewees.

Hooggeregshof Van Suid-Afrika
Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Dit het uit verskeie provinsiale en plaaslike afdelings met jurisdiksie oor spesifieke geografiese gebiede bestaan, asook 'n Appèlafdeling wat die hoogste appélhof in die land was. Dit moet nie met die moderne Hoogste Hof van Appèl, wat in 1997 gestig is, verwar word nie.

Geskiedenis

Die Unie van Suid-Afrika is in 1910 uit vier Britse kolonies gestig. Die hoogste howe van hierdie kolonies het provinsiale afdelings van die nuwe Hooggeregshof van Suid-Afrika geword. 'n Appèlafdeling is geskep as 'n suiwer appélhof met 'n hoër gesag as die provinsiale afdelings. Dit was die setel van 'n paar van die land se mees uitgelese regters, soos C.J. Innes, C.J. Watermeyer, J.A. Galgut, C.J Wessels en J.A. Schreiner.

In 1994 is die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika geskep, wat 'n hoër gesag as die Appèlafdeling het, maar dit kon slegs grondwetlike aangeleenthede aanhoor. Die Appèlafdeling was dus steeds die hoogste hof vir nie-grondwetlike aangeleenthede.

In 1997 word die Appèlafdeling die Appèlhof van Suid-Afrika en kry dit grondwetlike jurisdiksie, hoewel die stelsel van twee hooggeregshowe gebly het: die Grondwetlike Hof was die hoogste hof rakende grondwetlike aangeleenthede, maar die Appèlhof van Suid-Afrika was die hoogste hof rakende nie-grondwetlike aangeleenthede.

Afdelings

  • AA – Appèlafdeling
  • KPA – Kaapse Provinsiale Afdeling
    • GW – Griekwaland-Wes Plaaslike Afdeling/1969 NK – Noord-Kaapse Afdeling
    • OK – Oos-Kaapse Afdeling
  • NPA – Natalse Provinsiale Afdeling
    • D – Durban en Kus Plaaslike Afdeling
  • OPA – Oranje-Vrystaatse Provinsiale Afdeling
  • TPA – Transvaalse Provinsiale Afdeling
    • WPA – Witwatersrandse Plaaslike Afdeling
  • SWA – Suidwes-Afrika Afdeling (1960–1981)

Eksterne skakels

Tags:

Hoogste Hof van Appèl, Suid-AfrikaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op Bantoe-onderwysKoorsPussy RiotHeidelberg, Gauteng24 AprilLikkewaanSikloonSeisoenSonnestelselBloeddrukWêreld- Ekonomiese ForumBorskankerAnilingusFiela se kindAfrikaanse taalleerMaroela MediaVierde Industriële RevolusieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022LenteNederlandKommaSebraPuberteitFinale OplossingHaaieWoordsoortTweede VryheidsoorlogReënIndustriële RevolusieLeah van NiekerkSeptimius AwardsMenstruasieDesmond TutuDieremishandelingJohann de LangeByung-Chul HanMaatskappyRuan PienaarDesimale breukeDigitale en analogiese tydDieregeluidePolitieke partyOlimpiese Somerspele 2024Eerste WêreldoorlogVraag en aanbodSpringbokkeXhosasLika BerningHidroulikaWaterkringloopRegverdige handelKokerboomWes-KaapSias ReineckePornografieVarkgriepEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSpinnekopKlitorisNatriumtiosulfaatRekeningkundeCleopatra VIISinoniemWiskundeRookgewoonteHibernasieSwaziAngolese BurgeroorlogHeks van HexrivierHerfsRenteDataverwerkingZack du PlessisXhosaJosef StalinLeierHaas🡆 More