Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Wiki lysartikel

Die Speaker van die Nasionale Vergadering hou toesig oor die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika.

Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels
Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Die Speaker word gekies uit die lede van die Vergadering tydens die eerste sitting na 'n algemene verkiesing en wanneer die pos vakant is. Die Speaker is veronderstel om op te tree as skeidsregter en neem beheer oor debatte om te verseker dat die LP's vrylik kan deelneem mits hulle binne die reëls bly. Die Speaker het ook bestuursverpligtinge om te verseker dat die parlement vlot verloop. Elke politieke party in die Vergadering kies 'n hoofsweep om na sy sake om te sien. Die toesighoudende amptenare, die hoofswepe en die leier van regeringsake (die persoon wat aangestel is deur die kabinet om met die parlement te skakel) besluit saam op 'n werksprogram.

Die amp van die Speaker van die Nasionale Vergadering is voorafgegaan deur die Speaker van die Volksraad (1910–1984) onder die 1909- en 1961-grondwette en die Speaker van die Parlement onder die Driekamerparlement (1984–1994).

Lys van Speakers (1854–hede)

    Partye

   Suid-Afrikaanse Party

   Verenigde Party

   Nasionale Party

   African National Congress


Speakers van die Kaapse Huis van Verteenwoordiging (1854–1910)

# Naam
(Geboorte–sterfte)
Portret Ampstermyn
1 Sir Christoffel Brand
(1797–1875)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  1854–1873
2 Sir David Tennant
(1829–1905)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  1874–1895
3 Sir Henricus Hubertus Juta
(1875–1930)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  1896–1898
4 Sir Bisset Berry
(1839–1922)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  1899–1907
5 James Molteno
(1865–1936)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  1907–1910

Speakers van die Volksraad (1910–1994)

# Naam
(Geboorte–sterfte)
Portret Ampsaanvaarding Amp verlaat Party
1 James Molteno
(1865–1936)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  1 November 1910 18 November 1915 Suid-Afrikaanse Party
2 Joel Krige
(1866–1933)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  19 November 1915 24 Julie 1924 Suid-Afrikaanse Party
3 E.G. Jansen
(1881–1959)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  25 Julie 1924 19 Junie 1929 Nasionale Party
4 Jan Hendrik Hofmeyr de Waal
(1871–1937)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  19 Julie 1929 25 Mei 1933 Nasionale Party
E.G. Jansen
(1881–1959)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  26 Mei 1933 21 Januarie 1944 Nasionale Party
(tot 1934)
Verenigde Party
(vanaf 1934)
(3)
5 Clifford Meyer van Coller
(1876–1977)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  22 Januarie 1944 5 Augustus 1948 Verenigde Party
6 Jozua François Naudé
(1889–1969)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  6 Augustus 1948 7 November 1950 Nasionale Party
7 Johannes Conradie
(1897–1966)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  19 Januarie 1951 31 Desember 1960 Nasionale Party
8 Henning Johannes Klopper
(1895–1985)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  20 Januarie 1961 1 Augustus 1974 Nasionale Party
9 Alwyn Schlebusch
(1917–2008)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  2 Augustus 1974 25 Januarie 1976 Nasionale Party
10 Jannie Loots
(1914–1998)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  26 Januarie 1976 30 Julie 1981 Nasionale Party
11 J.P. du Toit Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  31 Julie 1981 13 Februarie 1983 Nasionale Party
12 Johan Greeff
(1921–2004)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  14 Februarie 1983 31 Desember 1986 Nasionale Party
13 Louis le Grange
(1928–1991)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  1 Januarie 1987 26 Oktober 1991 Nasionale Party
14 Gene Louw
(1931–2015)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  14 November 1991 9 Mei 1994 Nasionale Party

Speakers van die Nasionale Vergadering (1994–hede)

# Naam
(Geboorte–sterfte)
Portret Ampsaanvaarding Amp verlaat Party
1 Frene Ginwala
(1932–2023)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  9 Mei 1994 12 Julie 2004 African National Congress
2 Baleka Mbete
(1949–)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  12 Julie 2004 25 September 2008 African National Congress
3 Gwen Mahlangu-Nkabinde
(1955–)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  25 September 2008 6 Mei 2009 African National Congress
4 Max Sisulu
(1945–)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  6 Mei 2009 21 Mei 2014 African National Congress
5 Baleka Mbete
(1949–)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  21 Mei 2014 22 Mei 2019 African National Congress
6 Thandi Modise
(1959–)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  22 Mei 2019 5 Augustus 2021 African National Congress
7 Nosiviwe Mapisa-Nqakula
(1956–)
Speaker Van Die Nasionale Vergadering: Lys van Speakers (1854–hede), Sien ook, Eksterne skakels  19 Augustus 2021 Ampsbekleër African National Congress

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Speaker Van Die Nasionale Vergadering Lys van Speakers (1854–hede)Speaker Van Die Nasionale Vergadering Sien ookSpeaker Van Die Nasionale Vergadering Eksterne skakelsSpeaker Van Die Nasionale VergaderingLys van politieke partye in Suid-AfrikaNasionale Vergadering van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ModeontwerpHomoniemRobbeneilandLys van Afrikaanse skrywersKewerBetonAfrikaanse taalleerBeenbreuke en ontwrigtingsWilna SnymanKameelperdSwaweldioksiedJode in Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingWaterkringloopAardeKoolstofLandbouHemelvaartNatuurrampLys van politieke partye in Suid-AfrikaCleopatra VIIVaalrivierTandbederfWebblaaierAarverkalkingSowjetunieEnkelvoudige sinWikiquoteKlavierOu Apostoliese KerkBloemfonteinKarlien van JaarsveldOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSwart nasionalismeMaroela MediaKolorektale kankerVlagterminologieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaEwenaarJavaScriptHamilton WesselsGeskiedenis van AfrikaansCSSPersoonlikheidLys van elemente volgens simboolKaapstadse waterkrisis 2015-2018FosforMaagdelikheidEkonomieRooilipslangJan van RiebeeckGroot TrekWet op Bantoe-onderwysPad na jou hartSteenkool in Suid-AfrikaPlastiekAkroniemLieweheersbesieJesus van NasaretKoue OorlogAarde se atmosfeerHelga UysErfenisdag (Suid-Afrika)AkkedisPaddaWikipediaIroniePols-oksimeterZack du PlessisIngenieursweseVerenigde KoninkrykFranklin D. RooseveltAppendiks🡆 More