Nasionale Vergadering Van Suid-Afrika

Die Nasionale Vergadering is die laerhuis van die Parlement van Suid-Afrika, geleë in Kaapstad, Wes-Kaap.

Nasionale Vergadering Van Suid-Afrika
Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Dit bestaan uit nie minder as 350 en nie meer as 400 parlementslede nie. Die helfte van die lede van die Nasionale Vergadering word vir vyf jaar op proporsionele grondslag van 'n nasionale lys verkies en die ander helfte van provinsiale lyste.

Nasionale Vergadering Van Suid-Afrika
Kamer van die Nasionale Vergadering.
Nasionale Vergadering Van Suid-Afrika
Setels in die Nasionale vergadering na die 2019-verkiesing:
██ ANC ██ DA ██ EFF ██ IVP ██ VF+ ██ ACDP ██ Ander

Die Speaker van die Nasionale Vergadering beklee die voorsitterstoel vir die vergadering.

Eksterne skakels

Tags:

KaapstadParlement van Suid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tradisionele literatuurKuberkrakerYstertydperkFilosofieLys van Griekse mitologiese figureRooilipslangBeeldspraakVerstedelikingOntbossingKlein vyf diereBosluisbytkoorsSlag van BloedrivierWerkwoord7de LaanPsigopatieGeografie van Suid-AfrikaOorstromingLys van medisinale kruieKolonialismeOnomatopeeLeon KrugerInflasieWaterstofTobie CronjéWayde van NiekerkSwemIgtiologieMaroela MediaKliniese depressieSkaakKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTwaalf Stamme van IsraelSywurmCleopatra VIIGeldJanie du PlessisGemeenskapsorganisasieGoogle TranslateVoorsetselHolocaustKondensasieKaliforniëAdolessensieSuid-Afrikaanse RugbyunieSuid-Afrikaanse WeermagVaginale kankerPornografieJames AlexanderMusiekteaterMisdaadromanElektriese geleierMaatskappyLMondSeksismeBaälDokterMiskruierAuschwitz-konsentrasiekampSlawernyTandbederfMisdaadOos-KaapKlein-KarooGlasRatelAnglo-BoereoorlogSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieAntoniemVrymesselaryVulvaKameelSeksuele penetrasieLeah van Niekerk🡆 More