Hillcrest, Kwazulu-Natal: Dorp in KwaZulu-Natal

Hillcrest is 'n gegoede woonbuurt en klein dorpie, in die groter Durban-area van eThekwini in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Hillcrest
Dorp
Hillcrest is in KwaZulu-Natal
Hillcrest
Hillcrest
Hillcrest, Kwazulu-Natal: Skole, Beroemde inwoners, Sien ook Hillcrest se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°46′48″S 30°45′46″O / 29.78000°S 30.76278°O / -29.78000; 30.76278 30°45′46″O / 29.78000°S 30.76278°O / -29.78000; 30.76278
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Stigting22 CE
Oppervlak
 • Totaal21,44 km2 (8,28 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal13 329
 • Digtheid622/km2 (1 610/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense84.3%
 • Indiërs/Asiërs3.0%
 • Bruin mense0.8%
 • Swart mense11.4%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Engels82.7%
 • Afrikaans7.6%
 • Zoeloe6.9%
 • Ander2.9%
Poskode (strate)
3610
Poskode (posbusse)
3650
Skakelkode031

Hillcrest het sy onafhanklike dorpsraadstatus tot in 1996 behou, waarna dit onder administrasie van die Buite-Westelike Plaaslike Raad – 'n onderafdeling van die destydse Durbanse Eenheidstad – geplaas is. In 2000 is die Buite-Westelike Plaaslike Raad, saam ander plaaslike dorpsrade, ontbind en vervang deur 'n enkele eThekwini Munisipaliteit wat die hele Durban metropolitaanse gebied bedien.

Die voorstad van Hillcrest het in die laat-1990s en 2000s 'n bou-oplewing beleef met die oprigting van vele afgesperde woongemeenskappe en nuwe inkopiesentrums.

Skole

Die openbare skoolstelsel in Hillcrest ondersteun skole soos Hillcrest High School en Hillcrest Primary School, asook Winston Park Primary School in nabygeleë Winston Park.

Privaatskole is onder andere Highbury Preparatory School en Hillcrest Christian Academy met Kearsney College en die Roseway Waldor-skool in die nabygeleë Botha's Hill en Alverstone.

Beroemde inwoners

  • Dale Benkenstein, Nashua Dolphins-krieketspeler
  • Wayne Fyvie, oud-Sharks en Springbokrugbyspeler
  • Ian McIntosh, oud-Sharks en SA nasionale rugbyafrigter
  • Shaun Pollock, oud-Dolphins en SA Proteakrieketspeler en -kaptein
  • Heather Hamilton, Mej Suid-Afrika 1999, Mej Heelal top 10 1999
  • Megan Coleman, Mej Suid-Afrika 2006, Mej Heelal 2007
  • Sir Liege Hulletts, stigter van Kearsney College, stigter van Hullett's Suikermaatskappy

Sien ook

Verwysings

Tags:

Hillcrest, Kwazulu-Natal SkoleHillcrest, Kwazulu-Natal Beroemde inwonersHillcrest, Kwazulu-Natal Sien ookHillcrest, Kwazulu-Natal VerwysingsHillcrest, Kwazulu-NatalDurbanEThekwiniKwaZulu-NatalSuid-AfrikaVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DonkieVoortrekkermonumentSwartkwasmuishondAfrikaanse WikipediaGalblaasFrankrykVryheidsdagEkonomiese sektorWaterpokkiesWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaInligtingKriekGrondbesoedelingFiela se kindVolhoubare ontwikkelingGeboorteReg tot ‘n gesonde omgewingTrigeminale neuralgieDuitse maselsPampoentjiesTuisbladBek-en-klouseerSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieBosluisbytkoorsKoerantHaasRooipandaVormWitbankCovid-19-pandemieSeksismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalD.J. OppermanAfleiding (taalkunde)Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidKhoikhoiSportGrondwet van Suid-AfrikaSendelingposisieProstaatkankerAnale seksHeks van HexrivierC.J. LangenhovenNic de JagerTweede VryheidsoorlogBTWKurt-Lee ArendseVoornaamwoordSwangerskapIndiëNatuurlike hulpbronTierTsoenamiMagnetismeJSEPlae van EgipteEiffeltoringArmoedeLimpopo (rivier)Suid-SothoVreesTussenwerpselVaalrivierKunsmatige intelligensieKonsentrasiekampMuishondPubliekBewussynSpysverteringstelselPseudowetenskapRivierSuiwelprodukKameelperdNazi-DuitslandGeskiedenis (vakgebied)🡆 More