Botha's Hill

Botha's Hill is 'n klein dorpie buite Hillcrest in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Dit is die poort na die Vallei van 'n Duisend Heuwels. Kearsney-kollege het verskuif na Botha's Hill in 1939.

Botha's Hill
Botha's Hill is in KwaZulu-Natal
Botha's Hill
Botha's Hill
Botha's Hill Botha's Hill se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°45′7.2″S 30°44′24″O / 29.752000°S 30.74000°O / -29.752000; 30.74000 30°44′24″O / 29.752000°S 30.74000°O / -29.752000; 30.74000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Regering
Oppervlak
 • Totaal7,38 km2 (2,85 vk. myl)
Bevolking
 (2001)
 • Totaal1 992
 • Digtheid270/km2 (700/vk. myl)
Rasverdeling (2001)
 • Wit mense60.2%
 • Indiërs/Asiërs9.5%
 • Bruin mense0.5%
 • Swart mense29.8%
Taal (2001)
 • Engels 67.6%
 • Zoeloe 25.5%
 • Afrikaans 4.1%
 • Xhosa 1.5%
Poskode (strate)
3610
Poskode (posbusse)
3660
Skakelkode031

Die dorp is 37 km noordwes van Durban, op die ou hoofpad na Pietermaritzburg (voor die N3-snelweg gebou is). Dit is vernoem na 'n setlaar, Philip Rudolph Botha, oupa van Generaal Louis Botha (1862-1919), die eerste Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika.

Die roete van die jaarlikse Comrades-maraton gaan deur Botha's Hill.

Galery

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Botha's Hill GaleryBotha's Hill Sien ookBotha's Hill VerwysingsBotha's Hill Eksterne skakelsBotha's HillDorpHillcrest, KwaZulu-NatalKwaZulu-NatalSuid-AfrikaVallei van 'n Duisend Heuwels

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SirkelBatik AirKoorsOrgasmeKappie (skryfteken)Emily HobhouseYouTubeHoenderrasseBaskelandAkteurPornografiePous Pius XOrtodokse KerkCecilia Payne-GaposchkinAbantu Batho CongressMenseregteTeologieAnrich HerbstLys van elemente volgens simboolBorsjtGuillain-Barré-sindroomLongVersamelnaamSonLuiperdMenseregtedagWaterTropiese huisgeitjieLys van Joodse feeste en herdenkingsDie BylHelpmekaar-kollegeHolocaustWit-DonderdagBeeldspraakAreolaMasturbasieKruisigingAnglo-BoereoorlogSuiwelprodukSeksuele stimulasieNiersteenKarooOnderhandelinge om apartheid te beëindigWêreld- Ekonomiese ForumNederlandsPokkePolisieOopbroninhoudPuerto RicoAtheneAarde se atmosfeerTurkyeRugby AustraliaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022PtolemeusRoebelPaasfeesMenslikepapilloomvirus-infeksieBela-BelaOogSteve BikoLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBrendan PeyperAfrikaanse woordelys en spelreëlsSangkunsWesley SneijderKanadese nasionale krieketspanJoodse kalenderSloweniëEnsiemKoos BekkerKanadazee7q2024 Japannese Grand PrixHerpes simplexIndies-Pakistanse Oorlog van 1965🡆 More