Halfmaan-Snellervis

Die Halfmaan-snellervis (Sufflamen chrysopterum) is 'n vis wat voorkom in die Indiese- en westelike Stille oseane en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Halfmoon triggerfish.

Halfmaan-snellervis
Halfmaan-Snellervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Sufflamen
Spesie:
S. chrysopterum
Binomiale naam
Sufflamen chrysopterum
(Bloch & Schneider, 1801)

Identifikasie

Die vis word tot 30 cm lank. Die vis is donkerbruin van kleur met 'n bloupers ken en maag. Daar is 'n vertikale, geel streep agter die en die geelbruin stertvin se rant is wit. Die vis kan sy kleur verander na geelbruin. Die onvolwasse visse is wit met 'n bruin rug.

Die vis leef in tropiese strandmere en rotsriwwe in water wat 5 tot 30 m diep is. Hulle is alleenlopers, gebiedsgebonde en sku. Hulle vreet skaaldiere soos slakke en seekastaiings. Die spesie is volop.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Halfmaan-Snellervis IdentifikasieHalfmaan-Snellervis Sien ookHalfmaan-Snellervis BronHalfmaan-Snellervis Eksterne skakelHalfmaan-Snellervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LCleopatra VIIMisdaadVryheidsdagAartappelHidroëlektrisiteitWitbloedselGooglePoësieEiffeltoringMenseregtedagTelevisieEmfiseemHerfsNedersettingGeskiedenis van kindermishandelingLys van musiekinstrumenteWitbankPersoonlikheidProteïenNarsistiese persoonlikheidsteuringPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMiddelmisbruikKarooTurkyeFinansiële staatHemelvaartsdagDiepaartromboseMenstruasieJan van RiebeeckJakkalsEuropaKunstenaarMaselsAkroniemAtriale fibrillasieKappie (skryfteken)SkildklierSuikersiekteBrongitisKoue OorlogGeskiedenis van Suid-AfrikaBoerboelLionel PetersonStilleweTegnologieNasionale VrouedagVratBloemfonteinHerpes simplexMaroela MediaKoos BekkerNelson MandelaMiddeloorontstekingSeksualiteitTarentaleTamboraRoofdierWoordGianna MichaelsBlack SashSelfstandige naamwoordSwartrenosterKolonoskopieRassismeRivierMangelontstekingAtoomPersoon (taalkunde)DieregeluideSuid-Afrikaanse randTussenwerpselAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBurgerregte🡆 More