Hajen

Hajen (* as Amanda Bergman) is 'n pianis en sangeres-liedjieskryfster van Björka, Gotenburg (Göteborg), Swede.

Sy is bekend vir haar klavierballades wat haar sielvolle heesstem begelei. Daar is vir omtrent 'n jaar in die blogosfeer oor haar musiek gegons voordat sy uiteindelik hoofstroom bekendheid verwerf het met haar optrede tydens die Way out West-fees in Göteborg in Augustus 2009. Haar grootste treffer tot dusver is "Scapegoat" wat sy op MySpace vrygestel het.

Hajen
Hajen
Agtergrondinligting
GeboortenaamAmanda Bergman
GeboreBjörka, Gotenburg, Swede
Beroep(e)Sangeres-liedjieskryfster
InstrumenteKlavier, stem
EtiketteKnoppar

Verwysings

Eksterne skakels

Onderhoude

Tags:

GotenburgGöteborgMySpaceSwede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JagluiperdKommaPlastiekDie ontstaan van die dramaToestand van materieKoerantInfeksieAvbobKunsGoudSimboolDiarreeBoelieryMetafoorRooipandaLuiperdDiepaartromboseDuitse maselsVolhoubaarheidPampoentjiesAfro-AmerikanersSoogdierKoos BekkerOrale seksSeksueel oordraagbare infeksieKoos du PlessisRoemeensPersoonlikheidMynbouKinderregteOudtshoornKrugerwildtuinJan van TonderPriemgetalAfrikaans23 AprilMuishondBerghaanErosietipesGawes van die Heilige GeesLys van Suid-Afrikaanse skrywersJewgeni PrigozjinTaalGeldSlag van BloedrivierLys van Suid-Afrikaanse musikantePropagandaHartaanvalOseaanbesoedelingVersamelnaamBloemfonteinJeuksiekteIsraelLettergreepLien se lankstaanskoeneGqeberhaGeografie van Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentPapierXhosaRooilipslangFotosinteseHorlosieNommertekenTrigeminale neuralgieBreyten BreytenbachC. Louis LeipoldtMuskeljaatkatDialoog in fiksieAmateurradioKweekhuiseffekCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGrondOnderwysOorstromingVigsBruto binnelandse produkYster🡆 More