Gymnosporia Devenishii: Plantspesie

Die Drakensbergpendoring (Gymnosporia devenishii) is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia.

Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en Mpumalanga. Die boom kom kol-kol voor en word gevind in Wakkerstroom, Utrecht, Greytown, Kranskop, Underberg en Mount Frere en word as seldsaam beskou.

Drakensbergpendoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Celastrales
Familie: Celastraceae
Genus: Gymnosporia
Spesie:
G. devenishii
Binomiale naam
Gymnosporia devenishii
Jordaan, (2000)

Die boom se FSA-nommer is 399.5.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Stam (taalkunde)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWerkwoordVoegwoordLys van Suid-Afrikaanse skrywersBloedsomloopstelselToekoms van die AardeAfrikanernasionalismeSuid-SothoWiskundige terminologieWaterstofLys van Suid-Afrikaanse musikanteJo BlackTsoenamiKolitisPoesLys van Afrikaanse skrywersStedelike gebiedKoos BekkerKonflik (proses)DieregeluideKommunikasieWerkloosheidKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDemi Lee MooreKlein gekolde katNatuurrampWillie JoubertKatAfvalbestuurToestand van materieLikkewaanHannes van WykKitaarLys van Griekse mitologiese figureMartin Luther King jr.KweekhuisgasGraaff-ReinetLien se lankstaanskoeneBrandmondsindroomSpeelkaartLabia (geslagsdele)KolonisasieSlawernyHernubare energieAustraliëVlinderDroomWapen van Suid-AfrikaTswanaLetterlike en figuurlike taalgebruikNederlandsIdioomMiljardKrugerwildtuinKontinentDeon GrootIslamAkuutVoyeurismeSimboolVolksrepubliek ChinaAprilSeksuele opwekkingBipolêre gemoedsteuringSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeCeresPinksterDachshundRegverdige handelViëtnamoorlogSeksuele penetrasieHulpwerkwoordLenteVaalrivierUniversele Verklaring van MenseregteVoornaamwoord🡆 More