Kranskop: Dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Kranskop is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Kranskop
Kranskop is in KwaZulu-Natal
Kranskop
Kranskop
Kranskop: Geskiedenis, Distrik, Sien ook Kranskop se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°58′S 30°51′O / 28.967°S 30.850°O / -28.967; 30.850 30°51′O / 28.967°S 30.850°O / -28.967; 30.850
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUmzinyathi
MunisipaliteitUmvoti
Stigting1894
Oppervlak
 • Totaal1,48 km2 (0,57 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 514
 • Digtheid1 023/km2 (2 650/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.3%
 • Indiërs/Asiërs6.5%
 • Bruin mense3.6%
 • Swart mense86.4%
 • Ander1.2%
Taal (2011)
 • Zoeloe 80.6%
 • Engels 9.9%
 • Afrikaans 1.5%
 • Ander 7.9%
Skakelkode033

Geskiedenis

Die dorp is in 1894 gestig as Hopetown. Om verwarring met die dorp Hopetown in die Noord-Kaap te vermy is die dorp na 'n nabygeleë koppie (1 155m) genoem. Die Zoeloenaam vir die dorpie is i'Tshe lika Ntumjambili (die rots met twee openinge). 'n Takspoorlyn vanaf Greytown het die dorp in 1914 bereik.

Distrik

Die distrik is 1 057 km2 groot. Wattelplantasies is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit.

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  • Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.

Verwysings

Tags:

Kranskop GeskiedenisKranskop DistrikKranskop Sien ookKranskop BronneKranskop VerwysingsKranskopKwaZulu-NatalSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SteenkoolArgitektuurSwart nasionalismeGeestesteuringOntkiemingMenslike seksuele gedragPeach van PletzenAnilingusKoolhidraatJesus van NasaretGroot TrekLyfstraf in skoleGraatjiemeerkatAfrikaanse woordelys en spelreëlsKatoenIsraelMosesSias ReineckeDuitslandMadison IvyNeerslagHolocaustLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van Suid-Afrikaanse musikanteKrugerwildtuinTuisbladAngssteuringMiltDemi Lee MooreVrymesselaryWerkloosheidAprilIngenieursweseRugby, WarwickshireJohannesburgRassisme in AfrikaMobutu Sese SekoKrimpvarkieKwaggaKarooKaren MeiringDoopLys van medisinale kruieGemeenskapsorganisasieSuikersiekteGeslagsregister vanaf Adam tot JesusFopnuusAnale kankerSoweto-opstandKlavierKlimaatSwangerskapPerdebyeVigsHartAdolf HitlerDemokratiese Republiek die KongoRooibokIranKlimaatsverandering in AfrikaAntisemitismeBTWWerkersdagSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieKatSeksposisieCheslin KolbeBloedingMaagSebraWaterkringloopAnale seksPoësieDeon Meyer🡆 More