Guangzhou

Guangzhou (Chinees: 廣州;) is 'n stad in die Volksrepubliek China met 6 458 299 inwoners.

廣州市 (Guǎngzhōu Shì)
Guangzhou
Guangzhou
Hongkong en Guangzhou ten noorde daarvan
Guangzhou in die provinsie Guangdong, China
Ligging van Guangzhou in die provinsie Guangdong

Basiese Inligting
Oorsprong van die naam: 羊城 yángchéng
"Stad van Bokke"
Afkorting: Suì
Oppervlakte: 3 843,43 km²
Bevolking (2008): 6 458 299 Munisipaliteit
Digtheid (2008): 1 055/km² Munisipaliteit
BIP (2009):
 - per kapita
VS$ 133 5 miljard
VS$ 13 111
Hoogte bo seespieël: 11 m
Poskode: 510000
Areakode: +86/20
Nommerplaat-identifikasie : 粤A
Tydsone : UTC+8
Webwerf : www.gz.gov.cn
Regering
Administratiewe Tipe: Spesiale ekonomiese sone
CPC Guangzhou
Komiteesekretaris:
Burgemeester: Wan Qingliang

Die totale metropolitaanse gebied het 10 182 000 inwoners. Guangzhou is die hoofstad van die provinsie Guangdong in die suide van China.

Die stad is 'n belangrike hawestad – die hawe was in 2004 die sesde grootste ter wêreld. Guangzhou het 'n verbroederingsooreenkoms met Durban, Suid-Afrika.

Eksterne skakels

Tags:

ChineesGuangdongVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel PetersonLys van Suid-Afrikaanse skrywersBedryfstelsel (inligtingstegnologie)KolonialismeWaterbesparing in Suid-AfrikaSikloonSirkelNatuurrampPoësieDoziPesachPretoriaDemi Lee MooreDokterGroepsgebiedewetKindersiektesKokerboomAlliterasieKevin RuddGoogleNoord-KaapMIVWaterbesoedelingHartaanvalOlimpiese SomerspeleVaalrivierCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMadison IvyHannes van WykKolonisasieGeskiedenis van AfrikaansKrieketIndustriële RevolusieAnale seksCorioliskragVlag van Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Koos du PlessisApostoliese GeloofsendingKolorektale kankerKitaarBosvarkSpringbokkeAkuutBloedsomloopstelselVoortrekkersSeekoeiKaapstadKewerBuffelSlag van BloedrivierRekeningkundeBerilliumKapitalismeGriepVisGreen PornoVlieënde HollanderPropagandaMiddeloorontstekingAntjie KrogHipoteseTydLyfstraf in skoleNG gemeente TheunissenMurraysburgWikiEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaIntensiewe vormSuid-SothoHoofkarakterVoorsetselDirekte en Indirekte redeMorfologie (taalkunde)PersoonlikheidKongo-krisis🡆 More