Groot Beremeer

Die Groot Beremeer (Engels: Great Bear Lake, Frans: Grand lac de l'Ours) is die agtste grootste meer ter wêreld, die vierde grootste meer in Noord-Amerika en die grootste meer in Kanada, buite die Groot Mere.

Groot Beremeer
Groot Beremeer
Satellietbeeld van die Groot Beremeer
Groot Beremeer
Kaart van die Groot Beremeer
Koördinate:66°N 121°W / 66°N 121°W / 66; -121 121°W / 66°N 121°W / 66; -121
Ligging:Noordwestelike gebiede, Kanada
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:31 153 km² (12 028 myl²)
Gemiddelde diepte:71,7 meter (235 voet)
Maksimum diepte:446 meter (1 463 voet)
Volume:2 236 km³ (536 myl³)
Opvangsgebied:114 717 km² (44 292 myl²)
Omtrek:2 719 km (1 690 myl) (plus 824 km (512 myl) eilande se kuslyn)
Uitvloei:Groot Bererivier
Eiland/e:26 hoofeilande, totaal 759,3 km² (293,2 myl²) in oppervlakte
Nedersettings:Deline
Gevries:November – Julie

Dit is in die Noordwestelike gebiede in die noorde van Kanada, noordwes van die Groot Slawemeer en suid van die Arktiese Oseaan geleë en het 'n oppervlakte van 31 153 km². Die meer word deur die Groot Bererivier met die Mackenzierivier verbind, wat in die Arktiese Oseaan uitmond.

Groot Beremeer
Die dorpie Deline aan die Groot Beremeer

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Arktiese OseaanEngelsFransGroot MereGroot SlawemeerKanadaMackenzierivierMeerNoord-AmerikaNoordwestelike gebiede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RuimteSoweto-opstandLys van Suid-Afrikaanse skrywersBloedsomloopstelselAkuutDiarreeWaarheid-en-versoeningskommissieTsongaDoziMielieSwart nasionalismeBosvarkDrinkwatervoorsieningSpringbokkeRina HugoAfrikaKolonisasieOogproblemeGesondheidMuskietJohannes MeintjesHerpes simplexStaatstoelaeReënEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWaterbesoedelingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNarsismeNatuurbewaringSwitserlandHartaanvalConsolidated B-24 LiberatorDwelmmiddelSamestellingKomplementêre kleureSkoolRenaissanceOu Apostoliese KerkBybelMisdaadChatGPTSkerpioenRoesDonkieVaginaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKoperDelft, KaapstadWetenskaplike klassifikasieStaat PalestinaPastoorKersfeesSomerSeekoeiLeierBloemfonteinWoestynCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaImpakte van toerismeBloeddrukPinksterAngina pectorisMoedersdagTydAlkoholismeThomas EdisonDigtheidBreinvliesontstekingVerlede tydInternetSmaakSelfieKlimaatToerismePolisie🡆 More