Gevlekte Koekoek

Die Gevlekte koekoek (Clamator glandarius) is 'n algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoël in boomveld en savanne.

Die voël is 38 – 42 cm lank en 120 - 165 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Great Spotted Cuckoo.

Gevlekte koekoek
Gevlekte Koekoek
Gevlekte koekoek in die Etosha Nasionale Park.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. glandarius
Binomiale naam
Clamator glandarius
(Linnaeus, 1758)

Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik hoofsaaklik kraaie en spreeus as broeigashere.

Fotogalery

Sien ook

Gevlekte Koekoek 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Clamator glandarius

Bron

Verwysings

Tags:

Gevlekte Koekoek FotogaleryGevlekte Koekoek Sien ookGevlekte Koekoek BronGevlekte Koekoek VerwysingsGevlekte Koekoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wes-KaapEngelsElon MuskNederlandsTuisbladAnilingusBrandmondsindroomBorsPerdebyeYsterJeuksiekteDistrik SesWilna SnymanProteaMateriaalKoolhidraatSkilpadDansBruin huisslangHoofstadKongo-krisisSkoolMensPlae van EgipteHoopHartViëtnamEskomNiersteenPeriodieke tabelDigvormVioolTurkyeWêreld- Ekonomiese ForumCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAlkoholismeMonopolieStollingsgesteenteKommaGawes van die Heilige GeesSonnetMynbouDokterTsongaGesondheidBrandbergErfenishulpbronRymTaalOnderhandelinge om apartheid te beëindigIronieEiffeltoringMark (ekonomie)Soweto-opstandIdioomOnderwerp (taalkunde)JakobLys van Afrikaanse skrywersLys van Afrikaanse rolprenteKlimaatsverandering in Suid-AfrikaErfenisEkonomieSowjetunieRobert SobukweRenosterProstaatkankerWelwillendheidsdag20ste eeuMandalaSpinnekopGoogle TranslateLoodGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaOudtshoorn🡆 More