Koekoeke

Die koekoeke (Cuculidae) is 'n familie van voëls wat aan die orde van koekoekvoëls (Cuculiformes) behoort.

Die familie omvat nagenoeg 26 genera met 146 spesies.

Koekoeke
Koekoeke
Guira guira
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Cuculidae

Vigors, 1825
Genera

Omtrent 26, sien teks.

Koekoeke is skraal voëls met 'n lang stert, gekromde snawel en gepunte vlerke. Hulle kom in bykans alle gematigde en warmer streke van die wêreld voor.

Sommige van die spesies is broeiparasiete wat nie hulle eie kuikens grootmaak nie. Wyfies van hierdie spesies lê hul eiers in ander spesies se neste. Hierdie eiers lyk gewoonlik baie soos die van die spesies wat hulle uitbuit. Die koekoeke se eiers broei dan gewoonlik eerste uit, waarna hulle hul pleegouers se eie eiers uit die nes skop om sodoende meer voedsel vir hulself te verseker. Teen die tyd wat hulle die nes verlaat, is hulle dikwels groter as hul pleegouers.

Fossiele van koekoeke vanuit die laat Eoseen is in Europa en Noord-Amerika gevind.

Taksonomie

Nie-parasitiese koekoeke

  • Genus Guira (1 spesie)
  • Genus Crotophaga (3 spesies)
  • Genus Tapera (1 spesie)
  • Genus Dromococcyx (2 spesie)
  • Genus Morococcyx (1 spesie)
  • Genus Geococcyx (2 spesie)
  • Genus Neomorphus (5 spesie)
  • Genus Coccycua (3 spesies)
  • Genus Piaya (2 spesie)
  • Genus Coccyzus (13 spesie)

Loeries:

  • Genus Centropus (meer as 25 spesies van loeries)

Grondkoekoeke:

  • Genus Carpococcyx (3 spesies van grondkoekoeke)
  • Genus Coua (9 spesies)
  • Genus Rhinortha (1 spesie)
  • Genus Ceuthmochares (2 spesie)
  • Genus Taccocua (1 spesie)
  • Genus Zanclostomus (1 spesie)
  • Genus Rhamphococcyx (1 spesie)
  • Genus Phaenicophaeus (6 spesie)
  • Genus Dasylophus (2 spesies)

Broeiparasiete

Subfamilie cuculinae

  • Genus Pachycoccyx (1 spesie)
  • Genus Microdynamis (1 spesie)
  • Genus Eudynamys (3 spesie)
  • Genus Urodynamis (1 spesie)
  • Genus Scythrops (1 spesie)
  • Genus Chrysococcyx (13 spesie)
  • Genus Cacomantis (10 spesie)
  • Genus Cercococcyx (drie spesie)
  • Genus Surniculus (4 spesie)
  • Genus Hierococcyx (8 spesie)
  • Genus Cuculus (11 spesie)

Uitgesterf

Geslagte

  • Genus Cursoricoccyx
  • Genus Dynamopterus
  • Genus Eocucculus
  • Genus Nannococcyx
  • Genus Neococcyx

Spesies

  • Coua delalandei

Sien ook

Verwysings

Tags:

Koekoeke TaksonomieKoekoeke Sien ookKoekoeke VerwysingsKoekoeke

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EjakulasiePlae van EgipteRenosterWinnie Madikizela-MandelaPaarl GimnasiumWatersuiweringRacheltjie de BeerVaginale kankerKangaroeLys van Suid-Afrikaanse digtersTylaNamibiëBeaufortskaalFrankrykKoos du PlessisAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBiologieSpreeuAnilingusGroepsgebiedewetVoedingOseaanShakaMosesPseudowetenskapPeriodieke tabelSkuinsstreepInsekNasiebouLys van Afrikaanse digtersVoorvoegselHomoniemCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAkwariumApartheidGasRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MIVKweekhuiseffekAntjie SomersWikipediaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyDemi Lee MooreKompasEskomFanie ViljoenKoerantTransatlantiese slawehandelFamilie (verwantskap)Tradisionele Afrika-medisyneRymDemokratiese Republiek die KongoMeningsverskil oor aardverwarmingBokmakierieVigsGeskiedenis van AfrikaansOssewaGriekwa-AfrikaansPropagandaHoofkarakterSkilpadGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondFiela se kindAntoniemBewaringstatusHeupHartaanvalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994TienerVakbondWikiHeks van HexrivierInligtingDialoog in fiksieKolorektale kankerAnale seksDundermVorm🡆 More