Geelstreep-Piesangvis

Die Geelstreep-piesangvis (Caesio xanthalytos) is 'n vis wat so onlangs as 2013 eers geïdentifiseer is aan die Suid-Afrikaanse kus en kom aan die ooskus van Suidelike Afrika voor.

In Engels staan die vis bekend as die Goldsash fusilier.

Geelstreep-piesangvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Caesio
Spesie:
C. xanthalytos
Binomiale naam
Caesio xanthalytos
Holleman, Connell & Carpenter, 2013

Identifikasie

Die vis word tot 30 cm lank. Die vis is voorheen verwar met die Blou-en-goue piesangvis Caesio caerulaurea. Die boonste gedeelte van die lyf is blougroen wat verander na silwerpienk onder die sylyn. Daar is 'n kenmerkende goue breë band wat horisontaal oor die sylyn is en oor die lyf strek. Die geel band word deur bruin en blou lyne omring. Die stertvin se rante is swart.

Die vis leef in skole saam, tussen en oor riwwe, in water wat tot 50 m diep is. Hulle vreet soöplankton.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Geelstreep-Piesangvis IdentifikasieGeelstreep-Piesangvis Sien ookGeelstreep-Piesangvis BronGeelstreep-Piesangvis Eksterne skakelGeelstreep-Piesangvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardrykskundeLys van nedersettings in Suid-AfrikaAborsie in Suid-AfrikaKrimpvarkieCleopatra VIICeresSeksuele opwekkingSeksueel oordraagbare infeksieMenseregteSlangAdolf HitlerShakaCovid-19-pandemieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)EwenaarByAkkedisDrinkwatervoorsieningCorioliskragKamoefleringLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAardverwarmingMeningsverskil oor aardverwarmingVerkleinwoordSikloonMusieksimboleTrigeminale neuralgieKindersiektesKommunismeDialoog in fiksiePad na jou hartVersamelnaamVoedselkettingDistrik SesLikkewaanTsongaKunsmatige intelligensieGewone breukeMenseregtedagOligopolieAardeZack du PlessisKokerboomBesnydenisGoogle TranslateSkaapCarike KeuzenkampConsolidated B-24 LiberatorIdioomRob HersovJohan VorsterOrthopteraTienie HollowayLys van medisinale kruieRookgewoonteEnsiklopedieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameRacheltjie de BeerHidroulikaMetafoorVryheidsdagMaatskappyProteaSeksuele penetrasieAngssteuringTaalChemiese elementHaasLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMadison IvyBeeldspraakHemelvaartJuraSamestellende afleidingGrondDroom🡆 More