Blou-En-Goue Piesangvis

Die Blou-en-goue piesangvis (Caesio caerulaurea) is 'n vis wat voorkom in die Indiese en Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Blue and gold fusilier.

Blou-en-goue piesangvis
Blou-En-Goue Piesangvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Caesio
Spesie:
C. caerulaurea
Binomiale naam
Caesio caerulaurea
Lacepède, 1801

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is blou-groen op die rug en silwer blou aan die onderkant en pens. Daar is 'n goue band met swart rante om vanaf die bokant van die oog tot by die stertvin se basis. Daar is ook 'n donker band in elke lob van die stertvin. Die vis word 35 cm lank.

Habitat

Hulle kom in koraalriwwe voor in water van 10 – 30 m diep. Hulle eet onder andere soöplankton. Hulle vorm groot skole in die dag en kruip weg in die nag in die riwwe.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Blou-En-Goue Piesangvis VoorkomsBlou-En-Goue Piesangvis HabitatBlou-En-Goue Piesangvis Sien ookBlou-En-Goue Piesangvis BronBlou-En-Goue Piesangvis Eksterne skakelBlou-En-Goue Piesangvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SmaakAl-Masdjid an-NabawiOntbossingBloedvatToonhoogteGoogleHip-hop-musiekFiksieEugenetikaEkonomie van Suid-AfrikaBreinvliesontstekingHuisvliegMiltVoortrekkermonumentAngina pectorisFrankrykMasjienKolonoskopieBrandvleiNasiebouDrakensbergeJagluiperdJak de PriesterVolstruisVleilandPriemgetalSaartjie BaartmanMenseregteSikloonMorfologie (taalkunde)AfrikanersPuberteitAardeLys van nedersettings in Suid-AfrikaHeks van HexrivierNeurenberg-verhoreTekstielAnale kankerMadison IvyMetaanGeskiedenis (vakgebied)Politieke party2024 Miami Grand PrixAbakusErfenisdag (Suid-Afrika)MuskietDavid de LangeNag van die lang messeGreen PornoSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Groot vyfAppel (sanger)Demi Lee MooreNeerslagVergelykings (taalkunde)WoestynMagda van BiljonBeeldspraakAntjie KrogOorstromingOlimpiese SomerspeleSwartrenosterAlliterasieLewerLys van Afrikaanse televisiereekseNoord-KaapItaliëElektroniese oorlogvoeringAsemhalingOu TestamentBedreigde spesieRacheltjie de BeerGrondwet van Suid-AfrikaChemiese elementAnale seksVigsSkildvulkaan🡆 More