Sylyn

Die sylyn, laterale lyn of linea lateralis is 'n sensoriese sintuig by akwatiese diere (hoofsaaklik visse) waarmee bewegings en trillings in die omliggende water waargeneem kan word.

Sylyn
Die sylyn kan by sommige visse as 'n streep oor die liggaam waargeneem word, soos op hierdie Atlantiese kabeljou.
Sylyn
Die sylyn van 'n haai.

Die sylyn is oor die algemeen sigbaar as 'n smal lyn oor die lengte van die vis, vanaf die kieue tot aan die basis van die stert. Die meeste amfiebiese larwes en sommige volwasse amfibieë het ook 'n sensoriese sylyn.

Soms is gedeeltes van die sylyn gemodifiseer tot elektro-reseptore. Dit is organe waarmee elektriese impulse waargeneem kan word. Sommige gewerweldes, soos haaie kan moontlik die sylyn gebruik om magnetiese velde waar te neem.

Verwysings

  • A.N. Popper and C. Platt, "Inner ear and lateral line", in The Physiology of Fishes, 1ste ed. (CRC Press, 1993)
  • N.A.M. Schellart and R.J. Wubbels, "The auditory and mechanosensory lateral line system", in The Physiology of Fishes, 2de ed. (CRC Press, 1998)

Tags:

SintuigVisWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ErfenishulpbronOnse VaderChristiaan Frederik BeyersVrystaatNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKoerantWiskundeKinderregteVerkoueOnderhandelinge om apartheid te beëindigByung-Chul HanWeer (meteorologie)InternetGeskiedenis van kindermishandelingOorstromingWelwillendheidsdagVaalrivierAarde se atmosfeerLeeuOmtrek, oppervlakte en volumeAtoomBloedsomloopstelselCarles PuigdemontHorlosieKonsentrasiekampDesmond TutuKoos BekkerChristendomLionel MessiPiesangWikiSuid-Afrikaanse randMenslike seksuele gedragAntisemitismeWerkloosheidSamestellingBruin menseWerkersdagKunsAfro-AmerikanersSuid-SothoTurkyeRymAfrikaanse woordelys en spelreëlsStam (taalkunde)Erektiele disfunksieJohan BadenhorstBeesvleisSeksualiteitSeksuele opwekkingShakaWet op NaturellengrondEiffeltoringGalblaasBreinkaartKookpuntPikkewynPerdVergelykings (taalkunde)SkynprivaatnetwerkMetafoorProteaSekondêre sektor van die ekonomieOntwerpJagluiperdMeervoudFabelAborsieAfrikaanse WikipediaSkoenlapperDigtheidSeksposisieIdioomAndrew DavisVrou🡆 More